Background Image
Previous Page  99 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 99 / 116 Next Page
Page Background

97

October 2017

OP PLAASVLAK

Bewaringslandbou

Navorsing op watertafel-sandgronde (Deel 4)

8

9

Grafiek 8: Sojaboonopbrengste in 2015/2016 op Springboklaagte as

funksie van wisselbou en bewerking (sojabone na mielies onder rip-op-ry;

sojabone na voersorghum onder verminderde bewerking).

SJRORM = sojabone na mielies onder rip-op-ry

SJVBVS = sojabone na voersorghum onder verminderde bewerking

Grafiek 9: Voersorghumopbrengste in 2015/2016 op Springboklaagte as

funksie van wisselbou en bewerking (voersorghum na mielies onder rip-

op-ry; voersorghum na mielies onder verminderde bewerking).

VSRORM = voersorghum na mielies onder rip-op-ry

VSVBM = voersorghum na mielies onder verminderde bewerking

KBV = kleinste betekenisvolle verskil

2

3

4

2: Mielies en sojabone onder verminderde

bewerking (links) en rip-op-ry (regs) op

Sanniesrus (2014/2015).

3: Goeie stand sojabone onder rip-op-ry op

Klein Constantia (2014/2015).

4: Voersorghum na mielies onder rip-op-ry op

Springboklaagte (2015/2016).