Background Image
Previous Page  68 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 68 / 116 Next Page
Page Background

Met die regte kombinasie en

gebruik van Roundup Ready

®

-

produkte.

Suksesvolle onkruidbeheer in

Roundup

Ready

®

-mielies verg bloot die perfekte

kombinasie van die regte produkte, soos

Monsanto se

Roundup PowerMAX

®

-produkte

wat deel uitmaak van ’n onoortreflike

onkruidbeheerprogram vir mielies.

Roundup PowerMAX

®

:

Is effektief as enkelproduk of in kombinasie met

ander geregistreerde produkte; en

Waarborg gewasveiligheid.

Vir effektiwiteit en gewasveiligheid, asook korrekte

gebruik van die produk, verwys na die produketiket

vir volledige gebruiksaanwysings. Slegs met die

korrekte en verantwoordelike gebruik van

Roundup

PowerMAX

®

, het jy uitstekende beheer oor onkruide

en sal jou mielies en jou wins groei.

011 790-8200 |

www.monsanto.co.za

Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak: 011 790-8200 of

customercare.sa@monsanto.com

Roundup PowerMAX

®

bevat glifosaat 540 g/

. Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947). Gebruik onkruiddoders op ’n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.

Monsanto, Roundup Ready

®

en

Roundup PowerMAX

®

is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.

Maak staat op suksesvolle onkruidbeheer ...

Roundup PowerMAX

®

plaas jou in beheer.

uppe marketing A16866