Background Image
Previous Page  55 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 55 / 116 Next Page
Page Background

Elite Block is gerieflik om uit te sit as

onderhoudslek en weens die aanvulling

met gehalte deurvloeiproteïen en

energie dra dit by om die produksie en

die ooie se kondisie in stand te hou.

Dankie Molatek!

DIE OOIE SE KONDISIETELLINGS IS MOOI

IN STAND GEHOU, ONS KAN UITSIEN NA

GESONDE LAMMERS!

Elite Block

verskaf voldoende kwaliteit deurvloeiproteïen en energie tydens die piek

voedingsbehoeftetydperk van die ooi, wat volwasse liggaamsmassa en kondisietelling

bevorder. Dit dra by tot verhoogde melkproduksie en melkvloei. Die lammers is

lewenskragtig, groei vinnig en bereik gouer optimale speenmassas. Dit help ook om

massaverlies onder die ooie te voorkom en konsepsie- en speenpersentasies te verhoog.

ELITE BLOCK

Abrie van der Merwe & Divan Calitz

Sandkraal Buffelsjag

uppemarketingA16943/SAG

Vir meer inligting oor Molatek se spesifieke voere en dienste, kontak:

RCL FOODS:

www.rclfoods.com

MOLATEK:

+27(0)13 791-1036 |

www.molatek.co.za

Elite Block

Reg. Nr. V26008 (Wet 36 van 1947) N-FF 3586