63
October 2016
SPUITKOP
VOORBEELD
SPUITDRUK EN DRUPPELSPEKTRUM* OPMERKINGS EN AANBEVOLE GEBRUIKE
Tradisionele
platwaaier
– enkel
1 bar - 4 bar
Fyn tot grof
Kontak-aksiemiddels teen hoër spuitdruk
– insek-, onkruid- of swamdoders.
Sistemiese middels teen laer druk.
TwinJet
2 bar - 4 bar
Baie fyn tot medium
Kontak-aksiemiddels teen hoër spuitdruk
– insek-, onkruid- of swamdoders.
Turbo-platwaaier
– enkel
1 bar - 6 bar
Fyn tot baie grof
Kontak- en sistemiese middels. Sistemiese
middels teen laer spuitdruk – insek-, onkruid- of
swamdoders. Ook voor-opkomsonkruiddoders.
Die luginduksie-enkelopeningturbospuitkop
lewer baie groot druppels en moet nie vir
kontak-aksiemiddels gebruik word nie.
TwinJet
1,5 bar - 6 bar
Medium tot baie grof
Sistemiese middels teen laer spuitdruk
– insek-, onkruid- of swamdoders.
Goeie beheer van wegdrywing.
Luginduksie-
turbo – enkel of
TwinJet
1,5 bar - 6 bar of 1 bar - 7 bar
(afhangend van tipe luginduksie
spuitkop)
Medium tot ultragrof
Sistemiese middels waar wegdrywing
beheer moet word.
Voor-opkomsonkruiddoders.
FloodJet-
platwaaier
1 bar - 3 bar
Medium tot ultragroot druppels
Sistemiese middels en voor-opkomsonkruid-
doders, asook grondingewerkte middels.
Goeie drywingbeheer.
Turbo FloodJet-spuitkoppe lewer baie groot
druppels en is meer geskik vir toediening op
die grond.
Luginduksie-
platwaaier
2 bar - 8 bar
Medium tot ultragroot druppels
(afhangend van tipe luginduksie-
spuitkop)
Sistemiese middels waar wegdrywing beheer
moet word.
Voor-opkomsonkruiddoders.
Baie goeie drywingbeheer, vermindering van
tot 90% van die fyn druppelspektrum.
Die AIXR uitgebreide reeks luginduksie-spuitkop
bied goeie buigsaamheid vir wye toepassing,
afhangend van die druk wat gekies word.
TABEL 1: TOEPASSINGS VIR ALGEHEEL-BREEDWERPIGE TOEDIENINGSPUITKOPPE.
*Growwer druppels teen laer druk, fyner teen hoër druk
Foto’s: Alle spuitkopfoto’s van Teejet Technologies