Wat is Beproefde CALLISTO
®
Tegnologie?
In 1977 het ‘n wetenskaplike opgemerk dat daar geen plante onder sy Lemoenperdestert
(
Crimson Bottlebrush
) struik gegroei het nie. Met nadere ondersoek het hy ontdek dat die plant,
Callistemon citrinus
, ‘n natuurlike verbinding met onkruiddodende aktiwiteit afskei. Hierdie bevinding
het tot jare se navorsing gelei en uiteindelik uitgeloop op die ontdekking van die aktiewe bestanddeel
mesotrioon, wat eerste deur Syngenta bestudeer is en in 2001 kommersieel as CALLISTO
®
bemark
is. CALLISTO
®
was vinnig deur produsente wêreldwyd in hul spuitprogramme ingesluit weens sy
doeltreffendheid teen onkruid. Vandag leef die sukses voort met Beproefde CALLISTO
®
Tegnologie.
CAMIX
®
is ‘n voorafgemengde formulasie van Beproefde
CALLISTO
®
Tegnologie en DUAL GOLD
®
. CAMIX
®
is spesiaal
ontwikkel om uitstaande breëspektrum beheer te gee, veral vir
situasies waar gebruik van triasien onkruiddoders beperk is
of nie verkies word nie. Met hierdie een-kan oplossing kry die
produsent uitstaande voor-opkoms beheer van beide grasse
en breëblaar onkruide sonder die moeite van tenkmengsels.
CAMIX
®
bevat ook die beveiliger benoksakor vir die gemoedsrus
van gewasveiligheid onder ongunstige omgewingstoestande.
Toediening
s 6OOROPKOMS ONKRUIDDODER
s +AN TOEGEDIEN WORD DEUR MIDDEL VAN
trekkerbespuitings, lugtoediening en
spilpunt
s -ENGBAAR MET 3YNGENTA SE TRIASIEN
produkte (indien triasiene verkies of
benodig word)
s 4OEDIENINGSHOEVEELHEDE WORD BEPAAL
deur onkruidspektrum en is nie van die
hoeveelheid klei in die grond afhanklik
nie
Metode van
werking
s $UBBEL AKTIEWE BESTANDDEEL
formulasie wat deur wortels, stingels
en blare opgeneem word, asook
opname deur lote van ontkiemende
grasse
Onkruidspektrum
s "REÑ SPEKTRUM BEHEER VAN DIE
belangrikste grasse en breëblaar
onkruide vooropkoms in mielies
Wisselbou
s 'ESKIK VIR WISSELBOU EN MEESTE
opvolg gewasse na mielies kan na die
gebruik van CAMIX
®
geplant word
3
redes hoekom
CAMIX
®
1.
6ERENIGBAAR MET WYE REEKS PRODUKTE
2.
Gemak van afmeting en besluitneming
3.
Aanpasbaar vir wisselbou
CAMIX
®
PLUS is - soos CAMIX
®
- ‘n voorafgemengde formulasie
van Beproefde CALLISTO
®
Tegnologie en DUAL GOLD
®
, maar
bevat ook atrasien wat diep ontkiemende onkruid in hul spore
stuit. CAMIX PLUS
®
het drie metodes van werking wat ‘n
verdere stukrag in onkruidweerstandsbestuur leen. Die beveiliger
benoksakor maak deel uit van die formulasie wat gemoedsrus
gee onder ongunstige omgewingstoestande.
Toediening
s 6OOROPKOMS ONKRUIDDODER
s +AN TOEGEDIEN WORD DEUR MIDDEL VAN
trekkerbespuitings, lugtoediening en
spilpunt
s $OSIS IS AFHANKLIK VAN DIE
onkruidspektrum en nie grondtipe nie
Metode van
werking
s $RIE AKTIEWE BESTANDDEEL FORMULASIE
wat deur wortels, stingels en blare
opgeneem word, asook opname deur
lote van ontkiemende grasse
Onkruidspektrum
s "REÑ SPEKTRUM BEHEER VAN DIE
belangrikste grasse en breëblaar
onkruide vooropkoms in mielies
Wisselbou
s 'ESKIK VIR WISSELBOU
s 7AGPERIODE VAN OPVOLGGEWASSE HANG
af van die totale hoeveelheid atrasien
wat toegedien is
3
redes hoekom
CAMIX
®
PLUS
1.
Alles-in-een produk wat beide grasse
en breëblaar onkruide beheer –
insluitend diep-ontkiemende onkruid
2.
Gemak van afmeting en besluitneming
3.
Aanpasbaar vir wisselbou
Hierdie familie van doelgemaakte mesotrioon-bevattende formulasies is ontwikkel om ‘n wye spektrum van
aangepaste onkruidbeheer oplossings, sowel as gerieflike hantering in alle omstandighede te lewer.
Syngenta bied
die volgende
EEN-KAN
oplossings:
Syngenta handelsmerke
wat aan die Beproefde
CALLISTO
®
Tegnologie familie
behoort demonstreer uitstaande
en konsekwente resultate.