LUMAX
®
is ‘n splinternuwe toevoeging tot Syngenta se
voorafgemengde onkruiddoder reeks op mielies. LUMAX
®
is
ontwikkel om die effektiefste breëspektrum onkruiddoder
beskikbaar te wees en word vroeg na-opkoms aanbeveel. Bo
en behalwe beheer van breëblaar onkruide, verskaf LUMAX
®
uitstekende beheer van moeilike grasonkruide - alles in een kan.
Dit gee jou die gemoedsrus van een dosis van drie verskillende
aktiewe bestanddele, terwyl die uitstekende formulasie die
produsent in staat stel om dit in ‘n tenkmengsel met glifosaat
te meng vir die beheer van winteronkruide – ‘n ekstra na-
opkomsbespuiting met glifosaat is dus nou oorbodig met
LUMAX
®
. Onthou om die etiket van die betrokke glifosaat te
raadpleeg.
Toediening
s 6ROEG NA OPKOMS
s +AN TOEGEDIEN WORD DEUR MIDDEL VAN
trekkerbespuitings, lugtoediening en
spilpunt
s $OSIS IS AFHANKLIK VAN DIE
onkruidspektrum en nie grondtipe nie
Metode van
werking
s $RIE AKTIEWE
bestanddeel formulasie
wat deur wortels, stingels en blare
opgeneem word, asook opname deur
lote van ontkiemende grasse
Onkruidspektrum
s "REÑSPEKTRUM BEHEER
s 5ITSTEKENDE BEHEER VAN GRASSE
s 6ERSKAF RESIDUELE BEHEER WAT
winteronkruide insluit (in kombinasie
met glifosaat)
Wisselbou
s 'ESKIK VIR WISSELBOU
s 7AGPERIODE VAN OPVOLGGEWASSE HANG
af van die totale hoeveelheid triasien
wat toegedien is
3
redes hoekom
LUMAX
®
1.
Een oplossing met drie aktiewe
bestanddele en metodes van werking
2.
Onverbeterlike gras-onkruidbeheer
3.
Mengbaar met glifosaat wat ‘n ekstra
bespuiting uitskakel
HALEX™ GT is ‘n na-opkoms onkruiddoder wat spesiaal
ontwikkel is vir gebruik in glifosaat tolerante mielies. HALEX™ GT
bied die gemak van glifosaat maar met die voordeel van
nawerking oor ‘n brëe spektrum van onkruide insluitend grasse
en brëeblare. Dit bied residuele werking wat toediening soveel
makliker maak en die toedieningsventster vir onkruidbeheer
vergroot.
Toediening
s .A OPKOMS IN SLEGS
glifosaat
tolerante mielies
s 4OEDIENINGS MOET VOOR DIE BLAAR
stadium van onkruide geskied
s 7ORD NIE DEUR GRONDTIPE BEÕNVLOED NIE
s +AN TOT EN MET DIE 6 STADIUM VAN
mielies gebruik word
Metode van
werking
s $RIE AKTIEWE
bestanddeel formulasie
wat onkruide beheer deur kontak en
residuele nawerking
Onkruidspektrum
s "REÑSPEKTRUM BEHEER INSLUITEND
grasse en breëblare
s "ETER BEHEER VAN ONKRUIDE SOOS
7ANDELENDE *OOD EN 0URPERWINDE
wat tradisioneel suboptimaal deur
glifosaat beheer word
Wisselbou
s 'ESKIK VIR WISSELBOU
3
redes hoekom
HALEX™ GT
1.
Beheer beide onkruide wat reeds
opgekom het asook nawerking op
onkruide wat nog nie opgekom het nie
2.
6ERGEMAKLIK GLIFOSAAT VERDRAAGSAME
mielieproduksie
3.
Beheer onkruide wat tradisioneel
moeilk met glifosaat beheer word
TM
LEES DIE ETIKET VIR VOLLE BESONDERHEDE
CALLISTO
®
BEVAT MESOTRIOON 7ET NR
VAN
2EG NR ,
VERSIGTIG,
CAMIX
®
BEVAT MESOTRIOON EN 3 METOLACHLOR 7ET NR
VAN
2EG NR ,
VERSIGTIG
CAMIX
®
0,53 BEVAT MESOTRIOON 3 METOLACHLOR EN ATRASIEN 7ET NR
VAN
2EG NR ,
VERSIGTIG
, DUAL GOLD
®
BEVAT 3 METOLACHLOR 7ET NR
VAN
2EG .R ,
SKADELIK,
LUMAX
®
BEVAT MESOTRIOON 3 METOLACHLOR EN TERBUTILASIEN 7ET NR
VAN
2EG NR ,
SKADELIK
,
(!,%8© '4 BEVAT MESOTRIOON 3 METOLACHLOR EN GLIFOSAAT 7ET NR
VAN
2EG NR ,
VERSIGTIG
CALLISTO
®
, CAMIX
®
, CAMIX
®
PLUS, LUMAX
®
(!,%8© '4 EN 02/6%. #!,,)34/
®
TECHNOLOGY™ is geregistreerde handelsmerke van ‘n Syngenta Groep Maatskappy.
3YNGENTA 3UID !FRIKA %DMS "EPERK 0RIVAATSAK (ALFWAY (OUSE
4EL
WWW SYNGENTA CO ZA
¥ 3YNGENTA !G
+OPIEREG VAN DIE DOKUMENT IS VOORBEHOU !LLE ONGEMAGTIGDE VERMEERDERING WORD VERBIED
@SyngentaSA
Wat maak Syngenta se EEN-KAN
oplossings die slim keuse?
$IE VOORAF VERMENGDE FORMULASIES VEREENVOUDIG AFMETINGS VIR ARBEIDERS EN SKAKEL FOUTE TYDENS AFMETING
uit, aangesien slegs een dosis nodig is
"ESLUITNEMING OP DOSIS WORD VERGEMAKLIK AANGESIEN DIT VAN DIE ONKRUIDSPEKTRUM AFHANG EN NIE GRONDTIPE NIE
$IE VOORAF VERMENGDE FORMULASIES BEVAT ELKEEN TWEE OF MEER AKTIEWE BESTANDDEEL WAT DIE PRODUSENT TEN
minste twee metodes van werking bied en die risiko van onkruidweerstand verminder
'OEIE ONKRUIDBEHEER EN NAWERKING VAN SEKERE PRODUKTE VERSKAF MEER BUIGSAAMHEID IN TERME VAN DIE
toedieningsvenster vir die produsent
3ORGVULDIGE GEFORMULEERDE AKTIEWE BESTANDDELE VERHOOG DIE SINERGISTIESE WERKING VAN AKTIEWE BESTANDDELE
vir meer effektiewe onkruidbeheer