SA Grain October 2013 - page 82

Dis nou tyd om te besin oor somerlekaanvulling of lekaanvulling vir weidende diere op
groenweiding. Groenweiding is hoog in proteïen, hoogs verteerbaar en diere op sulke
weidings neem toe in massa. Maar met 'n minerale aanvulling (P6-lek) sal beeste sowat
130 g/dag vinniger groei as wanneer hulle geen lek sou ontvang nie. Fosfor (P) is dus
beperkend om optimale gewigstoename te verkry.
Indien die GDT van weidende diere verder verhoog moet word, vorm energie die tweede
beperkende voedingstof en sal energie dus saammet P aangevul moet word om 'n verdere
respons in toename te verkry. Energieaanvulling is relatief duur en om die rede bevat 'n
energie-aanvulling 'n ionofoor soos byvoorbeeld Salinomycin-Na. Die ionofoor verseker dat
die energie beter benut word, gevolglik bespaar dit voer en is so 'n aanvulling koste-
effektief.
PRODUKTE BESKIKBAAR
Die volgende produkte uit die Voermol-stal kan oorweeg word.
MINERALE-SUPPLEMENTE
VOERMOL
SUPERMOL
Jou voerkraal
in die veld
Met Supermol is 'n
daaglikse toename van tot
1.2 kg per dier per dag op
groenweiding moontlik
࠮ .LLU ]LYTLUNPUN ]HU
graan is nodig nie
࠮ .LLU VVYOVVMZL
voerkraal koste nie
Verseker dat
vervangingsverse goed
uitgroei en teikenmassas
bereik
࠮ <P[Z[LRLUKL WYPRRLSSLR ]PY
verse en koeie
࠮ ,LU]V\KPN WYHR[PLZ LU
winsgewend
SOMERTYD IS FOSFORTYD
Wat die natuur kort -
sal Voermol voorsien
50 Jaar van Uitstaande Produkte & Diens
Voermol Supermol
Reg. Nr. V 7267 (Wet 36/1947)
Registrasiehouer: Voermol Voere (Edms) Bpk
Posbus 13, Maidstone 4380.
<SYPJO 4…SSLY ;LNUPLZL )LZ[\\YKLY
;LS
࠮ , WVZ! \[T'T^LI JV aH
Indien meer inligting verlang word, raadpleeg u naaste Voermolagent,
ZPLU ^^^ ]VLYTVS JV aH VM Z[\\Y
'
U L WVZ HHU PUMV']VLYTVS JV aH
Voermol Superfos
V17422
Hierdie is 'n smaaklike klaar-gemengde minerale lek.
Aanbevole inname 120 g - 240 g/bees/dag.
Rumevite 6P
V11995
Klaar-gemengde minerale lek.
Aanbevole inname 110 g - 240 g/bees/dag.
Rumevite 12P
V11994
Minerale-lekkonsentraat. Meng met gelyke dele sout om 'n P6-lek te
gee. Aanbevole inname 110 g - 240 g/bees/dag.
Voermol Fosfaatblok
V10264
Fosfaatblok gereed om te voer.
Verwagte inname 110 g - 240 g/bees/dag.
Selfmeng minerale lek Meng 50 kg
Rumevite 12P
met 50 kg sout en met 50 kg
Voermol
Super 18
. Hierdie mengsel is 'n smaaklike lek wat goeie resultate
gee veral waar lekinname op P6-lekke laag is. Aanbevole inname
120 g - 240 g/bees/dag.
ENERGIE- EN MINERALE-SUPPLEMENTE
Groei kan verder verhoog word deur 'n energie-aanvulling. Die volgende produkte kan hier
oorweeg word. Dit is egter belangrik dat die produkte slegs oorweeg word as aanvulling
tot voldoende goeie kwaliteit groenweiding.
Voermol Supermol
V7267
Energie- en minerale-aanvulling met 20% proteïen vir diere op
groenweiding. Geen vermenging is nodig nie. Aanbevole inname
1 000 g - 1 200 g/bees/dag.
Voermol Energieblok
V11456
)SVR NLIY\PR HZ LUL
rgie- en minerale-aanvulling vir diere op
groenweiding. Aanbevole inname 1 400 g - 2 000 g/bees/dag.
Voermol Molovite
V10264
Energie- en minerale-aanvulling vir diere op topkwaliteit
groenweiding. Geen vermenging is nodig nie. Aanbevole inname
1 000 g - 1 200 g/bees/dag.
1...,72,73,74,75,76,77,78,79,80,81 83,84,85,86,87,88,89,90,91,92,...116
Powered by FlippingBook