C
o
d
o
C
o
n
d
u
c
t
C
o
m
p
l
t
C
r
t
i
d
E
I
Z
E
A
S
C
I
A
T
O
N
O
H
A
F
I
F
E
RR
T
RR
I
I
L
I
I
Z
ZZ
EE
R
S
O
I
O
F
S
U
T
E
R
N
A
A
F
FF
RR
I
II
CC
AA
i
a
n
e
f
i
e
e
f
F
er
ta
s
a
s
te
m
p
e
l
v
an
g
o
e
d
k
e
u
r
i
n
g
–
g
e
s
e
r
t
i
fi
s
eer
d
e
g
e
l
o
o
f
wa
a
r
d
i
g
h
ei
d
Fertasa
en
sy
e
l de
is
ver
bin
d t
ot
die
bevor
der
ing van volhoubare
gro
ndv
rug
baa
rheid
en
ver
bet
erd
e p
a
l n
tvoedi
ng.
Fertasa
– beskerm die volhoubare
gebruik van kunsmis.
Fertas
a
-le
de
is
ver
bin
d t
ot:
• ’n
Ged
rag
sko
de.
•
Sta
ndaard
e d
eur
’n
on
afh
anklik
e
nakomingsbes
tuu
rsligg
aam
geoudi
teer.
•
Gehalte prod
ukt
e.
•
Toe
paslik
e w
ete
nskaplik-
geb
aseerd
e aanb
eve
gs.
lin
•
Voortgese
tte
onder
r
n
ig
e
ver
bet
ering.
• Die
na
kom
ing
va
n
e
w
etl
ik
vereis
tes.
dŚĞ
&ĞƌƟůŝnjĞ
ƌ ƐƐŽĐŝ
ĂƟŽŶ ŽĨ
^Ž
EW
Ƶƚ
ŚĞƌŶ
Ĩƌ
ŝĐĂ
197
1/00
0012
/08
• VAT
0416
4
Reg. Nr.
Re
g. N
r. 4
8301
3
49 1
450,
Fak
s:
463
Tel:
+27 (0)
12
+
27 (
0)12
349 1
E-
p
ta
sa.c
o.za
os: g
ener
al@f
er
Web
a.c
o.z
a
tuist
e:
w
ww.f
erta
s
A1460
2
29
3: ‘n Uitgediende granietmyn by Kopjeskraal met die pseudotagiliet.
4: ‘n Ou goudmyntonnel naby Venterskroon met konglomeraat in die
rotswande.
5: Skokkegels in ‘n rotswand naby Schoemansdrift.
6: Die Vaalrivier trek jaarliks duisende eko-sportlui na die koepel.
7: Stroomversnellings in die Vaalrivier lok baie vlieghengelaars.
8:
Bonatea polypodantha
– een van die sogenaamde
Hairy Fairies
– ‘n baie skaars orgidee wat baie gelokaliseer in die koepel voorkom.
3
4
5
7
6
Geologiese speurwerk
Myns insiens word die koepel die meeste geniet as jy na tipiese
meteorietbewyse soek. My boek V
redefort Dome – A stone from
heaven
is juis met hierdie doel in drie tale geskryf – Engels, Afrikaans
en Frans. Ek het ook ‘n inligtingsvideo in vyf tale gemaak wat by
die inligtingsentrum op Venterskroon gesien kan word.
In die sentrale deel van die koepel in die koppe bo Thwane Boskamp
is ‘n pragtige uitsig oor rotslae, wat deur die impak van die meteoriet
opgedruk en selfs omgekeer is. Hier ervaar jy een van die mooiste
panoramas in die koepel.
Die mooiste geologiese muurpapier sien ’n mens by ‘n uitgediende
granietmyn naby Kopjeskraal nie ver van Stonehenge in Afrika
nie. Die swart dele word pseudotagiliet genoem. Die skok van die
meteoriet het die rotse verpoeier, waarna dit met die gesmelte
rots gemeng het. Dit het in die krake gevloei en in ‘n swart
vorm gestol.
Met ‘n besoek aan uitgediende goudmyntonnels (byvoorbeeld
Thabela Thabeng) sien ‘n mens baie mooi voorbeelde van kon-
glomeraat (ronde klippe wat die teenwoordigheid van goud verklap).
Die impak van die meteoriet het die verskillende geologiese lae
omgekeer en graniet en goud van onder af boontoe gebring.
Oral in die koepel op staptogte sien ‘n mens skokkegels. Dit is
klippe wat so hard deur die meteoriet getref is dat dit in kegels
versplinter het.
Beplan jou besoek
Dit is lekker om deur die koepel te ry, al is die grondpaaie soms
sleg, maar die beste manier om die meeste in die kortste tyd
te ervaar, is om ‘n toergids te gebruik. Inligtingsentra op Parys,
Venterskroon en Potchefstroom sal hul besonderhede verskaf. Die
meeste toergidse ken die geologie van die koepel baie goed.
Ek en my studente se video’s oor die koepel is op
YouTube
beskik-
baar. Tik
atgerber1
op
YouTube
in en kyk onder meer na video’s oor
die geologie, geskiedenis, biodiversiteit en ekotoerisme oor hierdie
wonderlike plek. Met sulke voorafkennis gaan ‘n besoek aan die
koepel soveel meer werd – en genotvol! – wees.
8