•
Monitor met feromoonlokvalle om vroeë motvlugte, vroeë infestasies en grootte van moontlike infestasies vas te stel
•
Verken elke 2-3 dae alle aanplantings
•
Beplan toediening van produkte, en neem ander plae in ag
•
Spuit streng voorkomend
•
Wissel chemiese groepe met verskillende manier van werking af
•
*HEUXLN GLDPLHG LQVHNGRGHUV FKORUDQWUDQLOLSURRO HQ ÁXEHQGLDPLHG EDLH YHUVLJWLJ GLH JURHS OHHQ KRP WRW YLQQLJH
ontwikkeling van weerstand
•
Volg altyd die etiket se aanwysings, en moenie toedieningsintervalle verkort of die dosis verhoog nie
•
Om goeie beheer te verseker, teiken jong klein larwes voordat hulle dieper as die doulyn in die mieliekelk in beweeg
AMPLIGO (chlorantraniliprool en lambda-sihalotrien)
• Vinnige uitklopaksie: stop voeding onmiddellik met geen verdere gewasskade
• Lang nawerking verseker effektiewe beheer met minder toedienings
• Beheer alle lewenstadia – eiers, larwes en motte
PROCLAIM (Emamektien bensoaat)
• Werking grootliks deur inname van aktiewe bestanddeel
• Deurdring blaarweefsel met translaminêre beweging om reservoir te vorm
• Voeding staak kort na inname
SORBA (Lufenuron)
• Insekgroei-inhiberende meganisme van werking meng in met vervellingsproses
• Hoogs effektief teen blaarvretende larwes en het eierdodende eienskappe
• Effektief teen plae wat weerstandbiedend is teen organofosfate, karbamate en piretroïede
wenke vir
effektiewe beheer
en
weerstandsbestuur:
beheer van kommandowurms op mielies:
1
2
3
14023 IDEA ENGINEE
®
S
LEES DIE ETIKET VAN ELKE PRODUK VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE.
AMPLIGO
®
bevat chloorantraniliprool en lambda-sihalotrien (Reg. Nr. L8685, Wet Nr 36 1947) SKADELIK.
PROCLAIM
®
bevat emamektien bensoaat (Reg. No. L7581, Wet No. 36 1947) SKADELIK.
SORBA
®
bevat lufenuron (bensamied) (Reg. No. L5343, Wet No. 36 1947) SKADELIK.
Syngenta Suid Afrika, Privaatsak X60, Halfway House, 1685. Tel: 011 541 4000.
www.syngenta.co.zaAlle gelyste produkte is geregistreerde handelsmerke van ’n Syngenta Group Maatskappy.
@SyngentaSA