45
Ons handhaaf ’n uitstaande rekord van prestasie
in die nasionale sojaboonproewe, jaar na jaar.
Ons veelsydige pakket bied die optimale kultivar
om jou winsgewendheid te verbeter.
Sojabone waarop jy kan staatmaak.
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2016 PANNAR BPK
2016/SOY/A/15
www.pannar.com infoserve@pannar.co.zaSaam boer ons
vir die toekoms
™
VAN PLAAS TOT
HUIS: ’N BEWESE
SUKSESREKORD.
UITSONDERLIKEPRODUKTE
ENGEWASPAKKETTE
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
OPTIMALISEER
PRODUKSIE
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
KUNSMIS
MAART 2015
DOLLAR/TON
MAART 2016
DOLLAR/TON
% VERANDE-
RING
Ammoniak
(Midde-Ooste)
455
325
-28,6%
Ureum (46)
(Oos-Europa)
302
199
-34,0%
DAP (VSA-golf)
439
360
-18,0%
Kaliumchloried
(CIS)
306
239
-21,9%
R/$-wisselkoers
12,11
15,38
27,0%
TABEL 1: GEMIDDELDE INTERNASIONALE KUNSMISPRYSE
(DOLLAR-WAARDE).
KUNSMIS
MAART 2015
R/TON
MAART 2016
R/TON
% VERANDE-
RING
Ammoniak
(Midde-Ooste)
5 510
4 999
-9,3%
Ureum (46)
(Oos-Europa)
3 653
3 061
-16,2%
DAP (VSA-golf)
5 318
5 537
4,1%
Kaliumchloried
(CIS)
3 704
3 676
-0,8%
KUNSMIS
APRIL 2015
R/TON
APRIL 2016
R/TON
% VERANDE-
RING
KAN (28)
5 385
5 904
9,6%
Ureum (46)
6 338
6 515
2,8%
MAP
9 035
10 033
11,0%
Kaliumchloried
7 283
7 696
5,7%
TABEL 2: GEMIDDELDE INTERNASIONALE KUNSMISPRYSE
(RAND-WAARDE).
TABEL 3: GEMIDDELDE PLAASLIKE KUNSMISPRYSE.
Dit is dus duidelik dat plaaslike pryse nie tot dieselfde mate gedaal
het as internasionale pryse nie. In die geval van stikstof het plaas-
like pryse gestyg terwyl dit internasionaal, selfs in rand-terme, skerp
gedaal het. Hierdie tendens kan sekerlik aan die volatiliteit van die
wisselkoers oor die afgelope paar maande toegeskryf word. Die
verwagting is egter dat veral plaaslike stikstofpryse nog moet daal.
Grafiek 2
tot
Grafiek 5
toon grafies hoe plaaslike prystendense
internasionale prystendense (in rand-terme) navolg.
Uit die grafieke is dit duidelik dat plaaslike en internasionale kuns-
mispryse redelik goed korreleer. Plaaslike kunsmisprysveranderinge
blyk egter minder volatiel te wees. Wat opvallend is, is dat inter-
nasionale kunsmispryse, selfs in rand-terme, sedert Februarie 2016
begin daal het, maar dieselfde tendens word nie in plaaslike pryse
gesien nie, wat waarskynlik aan die wisselvallige wisselkoers toege-
skryf kan word. Plaaslike pryse behoort egter binne die volgende
paar maande dieselfde tendens te toon.