

Ons tegnologie
tot jou voordeel!
Insek- en onkruidbeheer is twee kritiese aspekte van mielieproduksie. Dit is hier
waar Monsanto se tegnologie kan help om jou mielies te beskerm en om die lewe
vir jou as bedrywige boer so bietjie makliker te maak.
Kombineer die voordele en plant ’n stapelgeenbaster.
Ons tegnologie maak ’n verskil!
Kontak gerus on kliëntediens by
011 790-8200
of
customercare.sa
monsanto.com
Monsanto, RoundupReady
®
, YieldGard
®
Maize II en RoundupReady
®
Maize2 is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
pe up mar i ket Ag n
1541
A9/S G
YieldGard
®
Maize II
YieldGard
®
bied uitstekende beheer teen
Busseola
fusca
(Afrika-mieliestronkboorder) en
Chilo partellus
(die
sorghum-stronkboorder of gevlekte mieliestronkboorder).
Oes die voordele van
YieldGard
®
-tegnologie!
MAIZE
II
MAIZE
Roundup Ready
®
Maize 2
Roundup Ready
®
-tegnologie en -sisteme bied:
• Toegang tot bewaringsbewerkingspraktyke.
• Breëspektrum onkruidbeheer.
• Bewese gewasveiligheid.
• Toedieningsbuigsaamheid.
Wees wys en span ons slim tegnologie in om
jou oes te beskerm.
FOKUS
Saad
Spesiale
Ontdekkingsreis stel saadtegnologie ten toon
B
y die Thobontle-aanleg net buite Lichtenburg ontmoet saad
en tegnologie mekaar. Die saad gaan hier verskeie pro-
sesse deur om te verseker dat dit ten beste aangepas is vir
verskeie plaaslike klimatologiese en omgewingsfaktore.
Lede van die landboumedia kon tydens Monsanto se media-jaar-
eindfunksie op 1 Desember verlede jaar met ‘n ontdekkingsreis as
tema deur Monsanto se aanleg gaan.
Volgens mnr Johan du Plessis (produkbestuurder: Monsanto
Afrika) is Thobontle die grootse saadproduksie-aanleg in Afrika met
ongeveer 350 personeel wat daagliks deur die hekke gaan. Hy het
ook genoem dat Monsanto, met die groeiende populasie in die oog,
deurlopend nuwe oplossings oorweeg met betrekking tot bioteg-
nologie, sojaboonbiotegnologie, saadtoegepaste oplossings en
digitale boerdery.
Die proses by dié aanleg word streng beheer en begin by uitge-
kontrakteerde produsente in die verskeie verbouingstreke wat
saad vermeerder en aan Monsanto lewer. Daarna word die koppe
van die blare en onsuiwerhede geskei, waarna dit gedroog word
en die pitte van die stronke geskei word. Hierna word die saad
met insek- en swamdoders behandel en in sakke verpak. ‘n Labora-
torium word ook gebruik om gehalte- en ontkiemingstoetse op die
saad te doen.
ELMARIE HELBERG,
SA Graan/Grain
medewerker
1: Ampie Rautenbach (Monsanto)
verduidelik die prosesse wat
saad by die Thobontle-aanleg
deurgaan.
2: Ontkiemingstoetse word in
die laboratorium gedoen om
te verseker dat saad optimaal
presteer.
1
2
Produk-inligting