

®
Het jy geweet dat jy en
MONSANTO
’n belangrike rol speel in
die skep van ’n gesonde gemeenskap?
MONSANTO
was instrumenteel in die stigting van die Buhle
Akademie waar boere in-diens opleiding ontvang en is ook
in jou gemeenskap betrokke by skoleprojekte, die
instandhouding van skoolbussies, vrouedae, sportaktiwiteite,
gemeenskapopleiding, natuurbewaring, veiligheidsaksies
en ander skenkings.
Kontak ons gerus by:
011 790-8200
of
customercare.sa@monsanto.comS
a
a
m
s
o
r
g
o
n
s
v
i
r
’
n
v
o
l
h
o
u
b
a
r
e
t
o
e
k
o
m
s
.
Monsanto is ‘n geregistreerde handelsnaam van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
uppe marketing A14982
... sorg saam vir ons
gemeenskap.
MONSANTO en jy ...