

FOKUS
Saad
Spesiale
Maart 2017
18
Kraalmis of hoendermis kan ook ‘n belangrike bron van onkruidsaad
wees, aangesien die saad van die meeste onkruidspesies steeds
kiemkragtig is nadat dit deur die spysverteringstelsels van diere
gegaan het. Alhoewel bogemelde saadgetalle meestal aangeteken is
waar onkruide nie in kompetisie met ‘n gewas was nie, beklemtoon
dit die groot impak wat saadproduksie op die verspreiding en
infestasie van sekere onkruidspesies kan hê.
Die persentasie kiemkragtigheid en effek van dormansie van on-
kruidsaad sal ook die getalle beïnvloed. Die meeste saad van een-
jarige breëblaaronkruide se kiemkrag is >50%, terwyl grasonkruide
se kiemkragtigheid wissel van 30% tot 80% in die eerste jaar nadat
dit gestort is.
Kieming van onkruidsaad is een van die grootste bedreigings vir
goeie opbrengsverliese van gewasse en daarom is dit
essensieel om onkruide tydig te beheer voordat dit
kan blom en saad stort.
Verwysings
BioNet-EAFRINET. 2011. Keys and factsheets – Argemone ochroleuca (
Mexican
poppy
).
Fernando, N, Humphries, T, Florentine, SK and Chauhan, BS. 2016.
Factors
affecting seed germination of feather finger grass
(Chloris virgata). Weed Science
64, 605 - 612.
Kempen, HM en Graf, J. 1981.
Weed seed production
. Proceedings of the Western
Society of Weed Science, Volume 34, 78 - 81.
Mitich LW. 1988.
Common lambs quarters
(Chenopodium album). Weed Science
2, 550 - 552.
Mitich LW. 1988.
The intriguing world of weeds: Crabgrass
. Weed Technology 2,
114 - 115.
Mitich LW. 1997.
Common purslane
(Portulaca oleracea). Weed Science 11, 394 -
397.
Ransom, CV, Rice, CA en Shock, CC. 2009.
Yellow nutsedge
(Cyperus esculentus)
growth and reproduction in response to nitrogen and irrigation
. Weed Science 57,
21 - 25.
Rao VS. 2000.
Principles of weed science
. 2nd Edition. Science Publishers, Inc:
Enfield (NH), USA. p. 555.
Walker, SR en Evenson, JP. 1985.
Biology of
Commelina benghalensis L.
in south-
eastern Queensland
. 1. Growth, development and seed production. Weed Science
25, 239 - 244.
11: Die naaldvormige saad van die knapsekêrel.
12: Saad van vaalskraalhanse (
Conyza species
).
13 en 14: Saadvingers van jongosgras.
11
13
14
12
ONKRUIDSAAD
– ‘n suksesstorie