Background Image
Previous Page  63 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 63 / 116 Next Page
Page Background

THIS IS

AND

COUNTRY

For animal use only.

Dectomax®.

Reg. No.: G1726 (Act 36/1947). Each ml contains 10 mg / ml doramectin (1%

m/v

injectable solution).

For animal use only.

Synovex® C.

Reg. no.: G1402 (Act No 36/1947). Each implant (4 pellets) contains 10 mg oestradiol benzoate and 100 mg progesterone.

For animal use only.

Synovex® H.

Reg. no.: G1403 (Act No 36/1947). Each implant (8 pellets) contains 20 mg oestradiol benzoate and 200 mg testosterone.

For animal use only.

Synovex® S.

Reg. no.: G1404 (Act No 36/1947). Each implant (8 pellets) contains 20 mg oestradiol benzoate and 200 mg progesterone.

For animal use only.

Synovex® Plus.

Reg. no.: G2379 (Act No 36/1947). Each implant (8 pellets) contains 28 mg oestradiol benzoate and 200 mg trenbolone acetate.

FOR ANIMALS. FOR HEALTH. FOR YOU.

For full prescribing information refer to the package insert approved by the medicines regulatory authority.

Zoetis South Africa (Pty) Ltd. Co. Reg. No.: 2012/001825/07, 85 Bute Lane, Sandton, 2196.

PO BOX 783720, Sandton, 2146, South Africa. Tel.: 011 245 3300 / 0860ZOETIS.

Full product information available from

www.zoetis.co.za.

GM/01/SYN_DEC/09_2015/BB

Kalfprestasie

wat lei tot wins

BARRY VAN HOUTEN,

Zoetis

V

erbetering in wetenskap het ‘n merkbare verandering op die

groei en doeltreffendheid van beeste gehad, met insetkoste

wat verlaag soos tegnologie verbeter.

Groeistimulante word al vir die afgelope 40 jaar in beesproduksie-

sisteme wêreldwyd gebruik en het bewys dat dit uiters winsgewend

is. ‘n Opbrengs van soveel soos 18:1 kan verkry word wanneer Zoetis

se produk in kalwers wat nog soog, gebruik word.

Die produk waarna verwys word, is Zoetis se nuwe groei-inplan-

taat, Synovex

®

C (Reg. Nr. G1402 [Wet 36/1947]), spesifiek vir kal-

wers ouer as 45 dae. Studies in die VSA in 42 verskillende areas en

7 000 kalwers in totaal het bewys dat behandelde kalwers gemiddeld

8,6 kg meer as kontrole-kalwers met speen weeg.

Inplanting pas maklik in by die bestuursprogram saam met horings

brand en die insit van oorplaatjies – en ‘n toekomstige opbrengs wat

dit die moeite werd maak.

Goeie kwaliteit en kwantiteit voeding of byvoeding moet ten alle tye

beskikbaar wees vir die koeie wat behandelde kalwers soog. Só word

daar verseker dat die kalf optimale hoeveelhede voedingstowwe in-

neem om optimaal te groei. Groeistimulante kan nie groei bewerk-

stellig sonder inname van die nodige voedingsboustene nie.

Dectomax

®

(Reg. Nr. G1726 [Wet 36/1947]) is ‘n Zoetis bloubloed-

produk en top-ekto- en endoparasietverkoper vir die afgelope 13 jaar

en het al deur die jare bewys dat die beheer van endo- en ektopa-

rasiete verbeterde groei in kalwers voor speen oplewer. Insluiting van

Dectomax in jou bestuursprogram verseker beter gewigstoename

en resultate waarop jy kan staatmaak.

Synovex C is veilig om te gebruik in vervangingsverse. Verse wat

op ‘n jong ouderdom geïdentifiseer kan word as vervangingsverse,

moenie behandel word nie omdat jy nie gaan baat by die ekstra

gewigstoename nie.

Verse wat op ‘n latere stadium geklas word, kan nog steeds op

45 dae behandel word. Verse bestem vir teeldoeleindes mag net

een inplantaat op 45 dae ontvang en moet toegang tot goeie voe-

ding hê. Menige veiligheidstudies het bevind dat die produk veilig vir

gebruik in vervangingsverse is, met slegs paar studies wat baie

klein negatiewe reproduksiewaardes getoon het – waar dit nie aan

die inplantaat toegeskryf kon word nie.

‘n Kombinasie van die bogemelde produkte komplementeer mekaar

ten opsigte van meer effektiewe voeromset en gewigstoename – wat

meer wins tot gevolg het.

Kontak jou Zoetis-verteenwoordiger of outeur vir meer inligting oor

die produkte en ander bloubloed-Zoetisprodukte. Konsulteer altyd

jou veearts.

Bronne

Lawrence, JD and Ibarburu, MA. 2007.

Economic analysis of phar-

maceutical technologies in modern beef production.

Iowa State

University. Available at

sustainablebeef.org/_assets/SBRC-Economic-

Analysis-2005-Prices.pdf.

Accessed July 11, 2011.

Produk-inligting

FOKUS

Dieregesondheid

Spesiale

Graan SA

/

Sasol Base Chemicals fotokompetisie –

Adri Smith 2011