46
Produk-inligting
Maart 2016
INSET-OORSIG
Kommersiële saad
Dit is saad van aanvaarbare tot goeie kwaliteit wat aan sekere ver-
eistes van die Plantverbeteringswet voldoen. Die kwaliteitsvereistes
is egter nie so streng soos vir gesertifiseerde saad nie. In die geval
van ‘n saadprobleem sal ‘n produsent hom tot die Registrateur van
die Plantverbeteringswet kan wend. Die tipe saad word ook deur er-
kende saadmaatskappye en landboubesighede verskaf.
Teruggehoue saad
Teruggehoue saad is graan wat deur produsente uit die vorige oes
teruggehou is om as saad in die volgende seisoen te dien. Dit is wet-
tig, solank die graan nie as saad verkoop word nie. Produsente loop
produksie- en opbergingsrisiko’s indien teruggehoue saad gebruik
word. Enkele probleme wat ondervind word, is byvoorbeeld dat die
GARSKULTIVARS
2015
2016
%
PER 50 KG PER 50 KG VERANDERING
SVG 13
255
S 9
318
348,00
9,43
ERICA
318
348,00
9,43
S 12
318
348,00
9,43
Gemiddeld
302
348,00
9,43
KORINGKULTIVARS
2015
2016
%
PER 50 KG PER 50 KG VERANDERING
SST 88
325
360
10,77
SST 015
325
360
10,77
SST 027
325
360
10,77
SST 056
325
360
10,77
SST 087
325
360
10,77
Ratel
380
425
11,84
Kwartel
380
425
11,84
SST 0117
360
SST 0127
325
360
10,77
Gemiddeld
339
374
11,04
GARSKULTIVARS
2015
2016
%
PER 50 KG PER 50 KG VERANDERING
SVG 13
255
260,00
1,96
Agulhas
335,00
ERICA
318
335,00
5,35
Hessekwa
335,00
Nemesia
335,00
Gemiddeld
287
320,00
3,65
KANOLAKULTIVARS
2015
2016
%
PER KG
PER KG VERANDERING
PHI 43Y85
184,25
195,00
5,83
PHI 45Y86
184,25
195,00
5,83
HYOLA 555 TT
232,00
268,00
15,52
AV – ZIRCON
130,00
AV – GARNET
130,00
HYOLA 575 CL
232,00
268,00
15,52
AGAMAX
240,00
225,00
-6,25
PHI 44Y84
184,25
195,00
5,83
ATR-GEM
162,50
HYOLA 559 TT
234,00
210,40
-10,09
HYOLA 50
232,00
268,00
15,52
BELINDA
200,00
222,00
11,00
PHI 44Y87
210,65
243,75
15,71
PHI 44Y89
280,45
DIAMANT
209,00
CB Atomic
261,25
HYOLA 577 CL
307,80
PHI 45Y88
218,50
253,95
16,22
Gemiddeld
198,17
240,17
8,24
KORINGKULTIVARS
– BESPROEIING
2015
2016
%
PER 25 KG PER 25 KG VERANDERING
CRN 826
300
300
0,0
SST 806
300
300
0,0
SST 835
300
300
0,0
SST 843
300
300
0,0
SST 866
325
325
0,0
SST 875
325
325
0,0
SST 876
300
300
0,0
SST 877
300
300
0,0
SST 884
325
325
0,0
Buffels
315
315
0,0
Krokodil
315
315
0,0
KORINGKULTIVARS
– DROËLAND
2015
2016
%
PER 25 KG PER 25 KG VERANDERING
SST 356
280
330
17,9
Elands
280
330
17,9
SST 347
280
330
17,9
SST 374 (lisensie)
300
330
10,0
SST 387 (lisensie)
300
330
10,0
SST 316 (lisensie)
300
330
10,0
SST 317 (lisensie)
300
330
10,0
Gemiddeld
279
330
13,4
TABEL 2: VKB (VERVOLG).
TABEL 4: SSK (VERVOLG).
KORINGKULTIVARS
2015
2016
%
PER 50 KG PER 50 KG VERANDERING
SST 88
318
370
16,35
SST 047
318
370
16,35
SST 015
318
370
16,35
SST 027
318
370
16,35
SST 056
318
370
16,35
SST 087
318
370
16,35
Gemiddeld
318
370
16,35
TABEL 3: OVERBERG AGRI.
TABEL 5: K2 AGRI.
TABEL 4: SSK.
WES-KAAP
saad muf indien dit te klam gestoor word, kalanderskade voorkom
indien dit nie berook is nie en swak ontkiemingsvermoë voorkom
indien dit te warm opgeberg is. ‘n Produsent het geen eis of regs-
gronde ten opsigte van saadkwaliteit (en algemene prestasie van
die kultivar) indien teruggehoue saad geplant word nie. Graan SA
beveel dié praktyke nie aan nie. Indien saad opgeberg word, behoort
die saad volgens voorskrifte vir opberging skoongemaak, gedroog,
skoon en suiwer gehou en koel en droog opgeberg te word. Beroking
om kalanders en ander graaninsekte te beheer, moet gedoen word
en dit moet veilig teen rotte en muise geberg word.
Ontkiemings- en suiwerheidstoetse moet gedoen word voor aan-
planting en die saad moet teen saadgedraagde siektes met geregi-
streerde plaagdoders behandel word.
FOKUS
Saad
Spesiale