Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika
7HO
7HO
7HO
7HO
www.saadbemarking.co.zaK
L
E
I
N
K
A
R
O
O
S
A
A
D
B
E
M
A
R
K
I
N
G
°
S
E
E
D
M
A
R
K
E
T
I
N
G
2
Besoek ons gerus:
Verdien gratis
Agri
Bonus
punte eksklusief
verkrygbaar vanaf
K2 Saad
KKSB is 'n vennoot van Agribonus. Tel: 012 843 5660
KLEIN KAROO Saad Bemarking
spesialiseer in die verspreiding van verskeie saad-
gewasse van die hoogste kwaliteit en gehalte.
Geelmielie
Witmielie
Groente
Weiding
Sojaboon
Sonneblom
Koring
Kanola
Die volledige reeks saadprodukte sluit in:
di
e
al
le
s-
in
-e
en
s
aa
dv
er
sk
f
a
fe
r
Meer oor die
K2-produkreeks
Produk-inligting
WILLEM ENGELBRECHT
en
GERHARD ENGELBRECHT,
Klein Karoo Saad Bemarking
FOKUS
Saad
Spesiale
K
lein Karoo Saad Bemarking (K2 Saad) is jou eenstop-saad-
verskaffer met ‘n volledige reeks akkerbou-, weiding- en
groentesaad. Die maatskappy evalueer voortdurend nuwe
geneties-gevorderde kultivars om aan die produsent beskik-
baar te stel.
Sonneblom uit Argentinië vir
Suid-Afrikaanse toestande
K2 Saad stel vanjaar drie nuwe kultivars bekend, naamlik MG305CP
en MG360CP*, nuwe Clearfield-basters en Aguara 6*, wat ‘n kon-
vensionele kultivar is. Hierdie kultivars het baie goeie opbrengspo-
tensiaal en is goed aangepas in al die sonneblomproduksiestreke.
Kompeterende sojabone uit Argentinië en
die VSA
NS5009R is ‘n vinnige kultivar vir die koeler Hoëveld.
NS5909R is wyd aangepas vir die Hoëveld sowel as warmer
gebiede.
NS6448R is ‘n nuwe vrystelling met goeie opbrengspotensiaal.
NS7211R is die beste kultivar vir die warmer en westelike
gebiede.
NS5258R*, NS5509R* en NS6267R*, is drie nuwe hoë-opbrengs-
kultivars wat in die proses is om geregistreer te word.
Nuwe mielieteellyne vanaf Europa, Mexiko
en Brasilië
Onlangse vrystellings uit die mielieteelprogram is KKS 8326B en
KKS 8326. Hierdie mediumvroeë kultivars presteer puik in die
Mpumalanga-, KwaZulu-Natal- en Oos-Vrystaat-gebiede.
Uitstaande kultivars is KKS8410BR, ‘n mediumseisoen, hoëpoten-
siaal geelmielie en KKS8301, ‘n mediumvinnige, wit kultivar wat
uitstekend presteer in die oostelike gebiede, droëland en onder
besproeiing.
Uitstekende weiding gedurende droogtes
Sugargraze is ‘n soet voersorghum met hoë produksie en is ideaal
vir weiding, kuilvoer of staande hooi omdat dit smaaklikheid behou
nadat dit doodgeryp is.
Nutrifeed is ‘n baster babala, ideaal vir beweiding aangesien dit
geen blousuur bevat nie en ‘n goeie hergroei het. K2 Saad bied dus
die alles-in-eenprodukreeks aan die kliënt. Kontak ons gerus vir
meer inligting.
*Kultivar word tans in proef geëvalueer en sal binnekort oorweeg
word om vir registrasie ingedien te word.