65
March 2015
1: Skoon (nie besmette) buffels is baie gesog. Sulke buffels is nie
besmet (draers) met brucellose, buffelsiekte, tuberkulose of bek-en-
klouseer nie.
2: Hierdie buffel het tuberkulose gehad. Druiwetrosagtige tuberkulose
letsels is baie prominent in die buffel se borskas. Siektevrye (skoon)
buffels is vry van tuberkulose, buffelsiekte, brucellose en bek-en-
klouseer.
3: Buffelkalwers in endemiese buffelsiektegebiede waar die
Theileria
-
parasiet voorkom, raak kort ná hulle geboorte besmet deur die bruin-
oorbosluis. Die grootste aantal kalwers oorleef en raak lewenslange
draers van buffelsiekte.
4: Bruinoorbosluise parasiteer op ‘n bees se oor.
Foto: Dr Tom Strydom
5: ‘n Beesoor met baie bruinoorbosluise wat op die bees parasiteer. Die
mees doeltreffende oordrag van buffelsiektebesmetting gebeur as die
nimfbosluis op ‘n besmette buffel voed, afval en die volwasse bruinoor-
bosluis weer op ‘n vatbare bees of buffel voed.
Foto: Dr Tom Strydom
1
2
4
3
5