BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk.
•
Sestiendestraat 852, Midrand, 1685
•
Posbus 2801, Halfweghuis, 1685
•
Tel: +27 11 203 2400
•
Faks: +27 11 203 2461
Vir verdere besonderhede:
www.agro.basf.co.zaWebwerf:
www.agro.basf.co.zaMobiele webwerf: m.agro.basf.co.za
AgCelence
®
is
’
n geregistreerde handelsmerk van BASF.
Wat jy vandag in jou grond inploeg – jou harde werk, passie en
AgCelence
®
– bepaal vir
nageslagte lank die toekoms.
AgCelence
®
steun BASF se verbintenis tot innovasie wat jou in staat stel om maksimum
opbrengste volhoubaar te produseer, jaar na jaar. Ons
AgCelence
®
-oplossings help jou
om jou plaas beter te bestuur deur verhoogde plantgroeidoeltreffendheid, uitstekende
siektebeheer en verbeterde stresweerstand. Met
AgCelence
®
is jy verseker van verbeterde
produksiedoeltreffendheid, bemarkbare kwaliteit en die beste opbrengs op jou belegging.
AgCelence
®
– help jou om die belofte van ’n erfenis waaraan jy vandag
bou, te vervul.
Met
AgCelence
®
is jou erfenis verseker.
uppe marketing A11068/SAG