FOKUS
Saad
Spesiale
‘n Strewe na goeie
mieliekultivars teen billike pryse
LODEWYK VAN DER MERWE,
bemarkingsbestuurder, United Seeds
U
nited Seeds is ‘n gevestigde Suid-Afrikaanse mieliesaad-
maatskappy wat in 2004 gestig is deur dr Tobie Wickens,
dr Gabor Barla-Szabo en mnre James en Jacques Wickens.
Die maatskappy se navorsing en ontwikkeling is die verantwoorde-
likheid van dr Wickens en dr Barla-Zsabo. Beide hierdie navorsers
het meer as 80 jaar se gesamentlike ondervinding in mielieteelt.
Dr Wickens was betrokke by Sensako as hoofmielieteler en later
as assistenthoofbestuurder. Dr Barla-Szabo was betrokke as mielie-
teler by Syngenta en Pioneer saad.
Sedert 2004 lewer hierdie toon-
aangewende
saadmaatskappy
goeie dienste aan hul kliënte en
streef hul daarna om goeie mie-
liekultivars aan kliënte teen bil-
like pryse te verskaf. Hulle nuwe,
hoogproduserende mieliekultivars
voldoen steeds aan kliënte se
basiese vereistes van goeie op-
koms, goeie staanvermoë, siekte-
en droogteweerstand.
United Seeds werk ook nou saam
met buitelandse saadmaatskap-
pye om sekere genetiese teelma-
teriaal te bekom. Hul meerkop-
pige basters word teen ‘n baie
laer stand geplant. Met die droë
periodes wat kenmerkend is van
die Suid-Afrikaanse klimaat, het
hierdie laer populasie gewys dat
hul kultivars ‘n baie goeie her-
stelvermoë het. Al hulle kultivars
het relatiewe lang bestuiwings-
periodes en het die vermoë om
te kompenseer as gevolg van die
sterk meerkoppige eienskap.
Kultivarproewe word landswyd
geplant om die aanpasbaarheid
van basters in verskillende om-
gewings te bepaal. Die mieliekul-
tivar US 9610 (geel) het in die
2012/2013-seisoen vier strook-
proewe gewen, naamlik in Excel-
sior, Bethal, Vrede en Delmas. Die
prys vir hierdie kultivar beloop
R1 200 (60 000 pitte).
Kontak jou naaste agent om meer
inligting te verkry.
James Wickens – besturende
direkteur van United Seeds.
Produk-inligting
SAAD LANDWYD BESKIKBAAR •
www.unitedseeds.co.zaMIELIEBASTERS
Telers: Dr Tobie Wickens en Dr Gabor Barla-Szabo
• Geel Variëteite (Nie GM): US9610, US9620 en US9640
• Geel Variëteite(Roundup): USL9696R en USL9690R
• Kuilvoer: Silmaster en US9630
• Groenmielies: US9911
• Wit Variëteit (Nie GM): US9755
WENNER VAN
4 STROOKPROEWE
IN 2013.
Prys: R1 200/60k
James Wickens, Hoofkantoor
083 230 8444
Wykie van der Merwe, Bemarking
083 287 3699
Tienie von Wielligh, Bethal
082 550 8094
Dr. Frans du Toit, Bethlehem
083 630 2645
Cobus Meintjies, Standerton/Brits
082 448 4313
Org Vermeulen, Delmas
083 227 8326
Ignus Gouws, Middelburg
082 388 0121
Wessie Wessels, Ermelo
082 388 0507
Dewald Els, Ohrigstad
079 526 2519
Runaldo van Rensburg, Lichtenburg
073 255 4255
Barry Brummer, Newcastle
084 707 6762
Dr Tobie
Wickens
Dr Gabor
Barla-Szabo
Melt van Zyl, Christiana
079 826 7506
Machiel Engelbrecht, Vrede
071 675 0885
Stephan Lambrechts, Wellington
082 666 5152
Jan Rossouw, VKB Senekal
082 770 2845
Annemarie Niebuhr, Paul Pietersburg
072 790 6888
Hilgard Muller, Petrus Steyn
082 824 3654
Lourens Botha, Virginia
083 379 8778
Gert van der Merwe, Vereeniging
083 444 8448
Duncan Little, Underberg
083 781 6691
Tjaart Venter, Petrusburg
083 257 4847
Jan du Toit, Makopane
082 802 5888