SA Grain January 2014 - page 45

Grafiek 1: Wêreldvoorraad van olie en vet.
Bron: FAO
Grafiek 2: Wêreldvoorraad van oliekoek (proteïen-ekwivalente).
Bron: FAO
2011/2012 2012/2013 2013/2014 Verandering
2013/2014,
2012/2013
Miljoen ton
Sojabone
240
267
281,6
5,5%
Raapsaad
61,7
64,1
67,6
5,5%
Katoensaad
47,2
45,2
43,7
-3,3%
Grondbone
37,2
38,3
39,6
3,4%
Sonneblomsaad
39
36,1
38,7
7,2%
Palm
13,3
13,9
14,4
3,6%
Kopra
5,3
5,5
5,5
0,0%
Totaal
443,7
470,1
491,1
4,5%
TABEL 1: GROOTSTE OLIESADE WÊRELDPRODUKSIE.
43
January 2014
Land
Produk
Datum
Beleidsinstrument
Beskrywing
Brasilië
Sojabone
Jul 13
Fitosanitêre maatreëls
Voortgesette implementering van die 90-dag sojaboonvrye tydperk.
Bedoel om verspreiding van siektes na te gaan.
Oliesade
Aug 13
Landboubeleid
Hernude landbou-ondersteuningsprogram vir die 2013/2014-veldtog,
met die fokus op beleggingshulp, ondersteuning aan familie-geba-
seerde boerdery, bemarkingslenings en die uitbreiding van die open-
bare en private pakhuisfasiliteite.
China
Sojabone
Apr 13 en
Aug tot Okt 13
Staatsreserwes
Vrystelling van staatsreserwes om druk op voorrade te verlig; so kan
beheer toegepas word in terme van die styging in die binnelandse olie-/
oliekoekpryse.
Sojabone
Jul 13
GMO-bemarkingsbeleide Goedkeuring van drie variëteite van geneties gemodifiseerde sojabone
vir invoerdoeleindes.
Egipte
Sonneblomolie Mei 13
Suid-Suid-samewerking Onderteken ‘n gesamentlike landbouprojek met Soedan wat Egipte se
invoervereistes sal verseker.
EU
Biobrandstof
Aug 13
Omgewingsbeleid
Oorweeg die voorstel om die gebruik van die gewas gebaseerde brand-
stof vir vervoer te beperk op 6% (in teenstelling met die 10% koers wat
in 2009), met die oog op die ontwikkeling van ‘n skoon brandstof afgelei
van nie-voedselbronne, te stimuleer.
EU
Biodiesel
Okt 13
Invoerbeleid
Besluit om
anti-dumping
-beleide te vestig op die invoer van biodiesel
uit Argentinië en Indonesië vanaf November 2013.
Paraguay
Sojabone
Mei 13
Uitvoerbelasting
Oorweeg die bekendstelling van uitvoerbelasting vir sojabone, soja-
olie, soja-oliekoek en ander graan.
Rusland
Alle oliesade
Aug 13
Uitvoerbelasting
Implementeer verlagings in die uitvoerbelasting op oliesade in lyn met
die land se toetreding tot die WTO-ooreenkoms.
TABEL 2: BELANGRIKSTE INTERNASIONALE OLIESAADBELEIDE VIR DIE 2013/2014-SEISOEN.
Bron: FAO
Vervolg op bladsy 44
1...,35,36,37,38,39,40,41,42,43,44 46,47,48,49,50,51,52
Powered by FlippingBook