

FOKUS
Kanola
Spesiale
Februarie 2017
40
Kanolasaad: Beskikbaarheid, pryse
en hoe vergelyk dit internasionaal?
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Graan SA
INSET
-oorsig
a
lle kanolasaad wat in Suid-Afrika aangeplant word, word
vanaf Australië of Europa ingevoer. Geen kanolasaad
word plaaslik vermeerder nie.
Beskikbaarheid van saad
Saadmaatskappye meen dat die plaaslike mark te klein
is om saad plaaslik te vermeerder en dat die vermeerdering van
bastersaad, wat die grootste persentasie van die mark beslaan, te
duur is. Die isolasievereistes van sulke vermeerderings is volgens
die saadmaatskappye ook van só ‘n aard dat dit vir Suid-Afrika se
relatiewe klein area nie prakties haalbaar is nie.
Omdat 100% van Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes ingevoer
moet word, is die voorsiening van genoeg saad ‘n kuns. Dit veroor-
KANOLA
2015
2016
%-
2017
%-
KULTIVAR
PER KG
PER KG
VERANDERING
PER KG
VERANDERING
HYOLA 50
228
268
17,54
281
4,85
HYOLA 555 TT
228
268
17,54
281
4,85
HYOLA 575 CL
228
268
17,54
281
4,85
Gemiddeld
228
268
17,54
281
4,85
TABEL 1: KANOLASAADPRYSE VIR DIE 2017-SEISOEN.
TABEL 2: ‘N VERGELYKING VAN SUID-AFRIKAANSE EN AUSTRALIESE KANOLASAADPRYSE.
KANOLA
2015
2016
VERANDERING
2017
VERANDERING
KULTIVAR
PER KG
PER KG
(%)
PER KG
(%)
Agamax
240,00
225,00
-6,25
230
2,22
Garnet
130,00
112,00
-13,85
114
1,79
Tango
249,75
249,75
0,00
255
2,10
Diamond
194,00
199,75
2,96
255
27,66
Atomic HT
249,75
249,75
0,00
255
2,10
ATR gemiddeld
130,00
112,00
-13,85
114
1,79
Gemiddeld
189,07
182,44
-3,51
204
6,28
KANOLA
2015
2016
%-
2017
% -
KULTIVAR
PER KG
PER KG
VERANDERING
PER KG
VERANDERING
PHI 45Y88
218,48
253,97
16,24
266,76
5,04
PHI 44Y89
218,48
280,49
28,38
306,28
9,19
PHI 44Y87
210,64
243,77
15,73
246,67
1,19
Gemiddeld
200,04
259,41
14,41
286,52
7,12
K2 Agri
Agricol
Pioneer
WISSELKOERS = R10
PRYS PER KG
PRYS PER KG
PLAASLIK
AUSTRALIË
Kultivar A
281
150
Kultivar B
114
139
Kultivar C
255
216
Kultivar D
114
139
Kultivar E
306
240
Kultivar F
247
230
Gemiddeld
220
186
Graan SA/Sasol fotokompetisie
– Piet Lombard 2015