Background Image
Previous Page  46 / 64 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 46 / 64 Next Page
Page Background

JOU PASSIE

ONS ONDERSTEUNING

PANNAR is vir die boer. Tydens ons 60 jaar as ’n Afrika landboubesigheid,

het ons al ’n paar moeilike tye saam met ons boere deurstaan. Tog, te

midde van al die onsekerhede in landbou, kan jy op PANNAR reken om

aan jou die beste internasionaal-beskikbare saadtegnologie te bring,

uniek verpak vir plaaslike sukses en die regte produkkombinasie vir jou

gewassamestelling en boerderypraktyke. Ons staan skouer aan skouer

saam met jou om elke seisoen met hernude hoop en ambisie aan te pak.

www.pannar.com

|

infoserve@pannar.co.za

KERN-

WAARDES

GEVORDERDE

TEGNOLOGIE

MULTI-GEWAS-

KUNDIGHEID

GEOPTIMALISEERDE

PRODUKSIE

SAKE-

VENNOOTSKAP

® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2017 PANNAR BPK

2017/CORP/A/003

TM