

Plaaslike kunsmispryse
Omdat Suid-Afrika se totale kaliumbehoefte, en tussen 60% en 70%
van die stikstofbehoefte, ingevoer word, is plaaslike kunsmispryse
blootgestel aan dieselfde faktore as in die internasionale mark. Met
die verswakking van die rand teenoor die dollar in die tydperk onder
bespreking, is dus verwag dat plaaslike pryse tot ‘n meerdere mate
as internasionale kunsmispryse sou styg.
Die pryse van MAP, ureum, KAN en kaliumchloried het oor ‘n periode
van ‘n jaar tot en met Oktober 2014 met onderskeidelik 9,2%, 6%,
10,6% en 1,6% gestyg.
Saadpryse
Saad maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent
se lopendeproduksiekosterekening uit. Vir die 2014/2015-produk-
sieseisoen het mieliesaad gestyg met gemiddeld 5,5%, graan-
sorghumsaad met 18%, sonneblomsaad met 5,6% en sojaboonsaad
met 5,5%.
Trekkerpryse
In Oktober 2014 was die pryse van trekkers 10,7% hoër as die
oorstemmende tydperk twaalf maande gelede. Die verswakking van
die rand teenoor die geldeenhede van Suid-Afrika se vernaamste
handelsvennote was die hoofsaaklike rede vir hierdie prysstyging.
Trekkerverkope
Vir 2014 het trekkerverkope tot en met Oktober met 3% gedaal,
in vergelyking met dieselfde periode in 2013. Verlede jaar is daar
in hierdie tienmaande-tydperk 5 815 eenhede verkoop, terwyl
trekkerverkope vir 2014 op 5 638 eenhede staan. Hierdie laer
verkope kan hoofsaaklik aan laer graanpryse en hoër trekkerpryse
toegeskryf word.
AANWYSERS
OKT
2010
%
OKT
2011
%
OKT
2012
%
OKT
2013
%
OKT
2014
%
1 Produksieprysindeks
(PPI)
Indeks
192,00
6,40 212,20 10,60 101,70
5,20 108,10
6,30 115,00*
6,90
2 Amptelike inflasie-
koers (VPI)
Indeks
88,90
3,40 94,20
6,00 99,50
5,60 105,00
5,50 111,00*
5,90
3 Wisselkoerse**
rand/dollar
R/$
6,88
7,54
7,96 -15,56
8,64 -8,62 10,05 -16,27 11,07 -10,16
rand/pond
R/£
10,97
9,66 12,54 -14,33 13,95 -11,24 15,95 -14,35 17,66 -10,70
rand/euro
R/E
9,62 13,28 10,91 -13,37 11,25
-3,16 13,51 -20,06 14,03 -3,85
4 Rentekoerse***
Bankkoers\
terugkoopkoers
%
6,00
-1,00
5,50 -0,50
5,00 -0,50
5,00
0,00
5,75
0,75
Primakoers
%
9,50
-1,00
9,00 -0,50
8,50
8,50
8,50
0,00
9,25
0,75
5 Ruolieprys
dollar/vat
82,97 13,43 109,32 31,76 111,83
2,30 109,30
-2,26 87,89 -19,59
rand/vat
571,14
4,87 869,66 52,27 966,33
11,12 1 098,10 13,64 972,69 -11,42
6 Brandstofpryse
Dieselprys
(groothandel)
sent/liter
735,45 10,02 965,45 31,27 1 133,75 17,43 1 260,05
11,14 1 246,39
-1,08
Gelande koste
sent/liter
426,63 10,35 627,63
47,11 742,63 18,32 831,63 11,98 805,63
-3,13
Belasting
sent/liter
152,50 12,96 162,50
6,56 182,50 12,31 197,50
8,22 209,50
6,08
Groothandelsmarge sent/liter
50,86
0,00 53,86
5,90 52,50
-2,53 58,00 10,48 61,20
5,52
Dieselkorting
sent/liter
130,00 10,17 142,00
9,23 158,00 11,27 175,00 10,76 187,80
7,31
Petrolprys
sent/liter
812,00
6,14 1 054,00 29,80 1 220,00 15,75 1 330,00
9,02 1 361,00
2,33
Paraffienprys
sent/liter
520,20
8,10 729,41 40,22 867,03 18,87 970,23 11,90 957,23
-1,34
7 Internasionale
kunsmispryse
DAP (v.a.b. VSA-golf) dollar/ton 570,63 92,00 627,00
9,88 536,88 -14,37 365,83 -31,86 427,50 16,86
Ureum (v.a.b.
Oos-Europa)
dollar/ton 356,88 41,51 505,88 41,75 430,75 -14,85 311,00 -27,80 341,00
9,65
Ammoniak (v.a.b.
Midde-Ooste)
dollar/ton 407,50 40,81 565,00 38,65 688,13 21,79 437,83 -36,37 570,00 30,19
Kalium (v.a.b.
Oos-Europa)
dollar/ton 367,86 -24,67 481,67 30,94 466,11 -3,23 343,33 -26,34 301,25 -12,26
8 Plaaslike kunsmispryse
MAP
rand/ton 6 554,00 37,66 7 839,00 19,61 8 003,33
2,10 7 661,33 -4,27 8 365,33
9,19
Ureum (korrel)
rand/ton 4 346,00
-1,38 6 634,67 52,66 5 941,67 -10,45 5 952,33
0,18 6 311,67
6,04
KAN
rand/ton 3 633,00 10,39 4 992,00 37,41 4 773,50 -4,38 4 861,50
1,84 5 377,00 10,60
Kaliumchloried
rand/ton 5 433,00 -27,41 6 578,00 21,07 6 768,00
2,89 6 861,33
1,38 6 972,00
1,61
9 Saadpryse
Mielies
Indeks
291,90
5,00 309,41
6,00 328,91
6,30 351,93
7,00 371,29
5,50
Graansorghum Indeks
362,39
4,00 387,76
7,00 420,33
8,40 496,41 18,10 585,76 18,00
Sonneblomsaad
Indeks
281,68
3,00 292,95
4,00 303,79
3,70 347,23 14,30 366,67
5,60
Sojabone
Indeks
322,94
4,00 342,32
6,00 375,18
9,60 412,32
9,90 435,00
5,50
10 Trekkerpryse
Indeks
264,50 -6,20 261,32
-1,20 282,49
8,10 331,92 17,50 367,44 10,70
Trekkerverkope:
Jaar tot Okt
Eenhede 4 315,00 -11,78 6 286,00 45,68 7 011,00 11,53 5 815,00 -17,06 5 638,00 -3,04
* = September 2014 gebruik
** = ‘n Negatiewe persentasie dui ‘n verswakking aan, terwyl ‘n positiewe persentasie ‘n versterking aandui
*** = Persentasieverskil tussen koerse (persentasiepunte) en nie persentasieverandering nie
TABEL 1: BELANGRIKE AANWYSERS VAN PRYSSTYGINGS.
21
December 2014