

AKTIEWE BE-
STANDDEEL FORMULERING
GEWASSE WAARIN
GEREGISTREER
TYD VAN TOEDIENING
WEER-
STAND-
STATUS
MEGANISME
VAN WER-
KING GROEP
2,4-D/dicamba 240/80 gram per liter Koring
Dien na-opkoms toe tussen groeista-
diums 7 en 13 van die koring
Nee
O
2,4-DB
400 gram per liter
Lusern en ander
peulgewasweidings
Dien na-opkoms toe op lusern en klawers
na eerste drieledig saamgestelde blaar
gevorm het. Dien as
pasture topping
toe
op medics
Nee
O
Aminopyralid 240 gram per liter
Gars en koring
Dien na-opkoms toe in tenkmengsels met
bromoxynil of metsulfuron methyl
Nee
O
Bromoxynil
1
225/400/450/500
gram per liter
Gars, hawer, lusern
en koring
Dien na-opkoms toe voor drieblaar-
stadium van onkruid
Nee
C
3
& M
Bromoxynil/
pyrasulfotole
210/37,5 gram per
liter
Gars en koring
Dien na-opkoms toe tussen vier- en
sesblaar-stadium van onkruide
Nee
F
2
, C
3
& M
Carfentrazone-
ethyl
400 gram per
kilogram
Gars en koring
Dien na-opkoms toe saam met MCPA en
metsulfuron methyl of chlorsulfuron wan-
neer gewas in groeistadiums 7 tot 13 is
Nee
E
Chlorsulfuron 750 gram per
kilogram
Gars, hawer en
koring
Dien na-opkoms toe in mengsel met
bromoxynil of methsulfuron methyl wan-
neer gewas in twee- tot vyfblaar-stadium
is en nie later as vier weke na ontkieming
van onkruid nie
Nee
B
Chlorsulfuron/
metsulfuron
methyl/triben-
uro methyl
119/79/222 gram
per kilogram
Gars en koring
Dien na-opkoms toe wanneer graan in
vier- tot sesblaar-stadium is en nie later
as vier weke na ontkieming van onkruid
nie
Nee
B
Florasulam/
flumetsulam
75/100 gram per liter Hawer en koring
Dien na-opkoms toe in tenkmengsel met
bromoxynil
Nee
B
Flumetsulam 800 gram per liter
Klawers, lusern,
peulgewasweidings
en medics
Dien na-opkoms toe wanneer die gewas
drie volledige saamgestelde blare ge-
vorm het, voordat dit blom en voordat
onkruid 5 cm - 15 cm deursneë bereik
Nee
B
Glufosinate-
ammonium
200 gram per liter
Meeste landbou-
situasies
Voorsaai
Nee
H
Glyphosate
360/450/480/510
gram per liter
680/700/710 gram
per kilogram
Meeste landbou-
situasies
Voorsaai
Nee
G
Imazamox
40 gram per liter
Kanola, lusern,
peulgewasweidings
en medics
Dien na-opkoms toe op aktief groeiende
onkruid – slegs op Clearfield-kanolakulti-
vars – slegs 85%-beheer op dubbeltjie
Nee
B
Iodosulfuron-
methyl-sodi-
um/mefenpyr-
diethyl
50/150 gram per
kilogram
Gars en koring
Dien na-opkoms toe wanneer onkruid in
twee- tot vierblaar-stadium is
Nee
B
Iodosulfuron-
methyl-sodi-
um/mesosul-
furon-methyl/
mefenpyr-
diethyl
30/30/90 gram per
kilogram
Koring
Dien na-opkoms toe wanneer onkruid in
twee- tot vierblaar-stadium is
Nee
B
Metribuzin
480 gram per liter
700 gram per liter
Lusern
Gars en lusern
Dien voor-opkoms toe slegs op sekere
kultivars – sien etiket
Dien voor-opkoms toe op lusern en vroeg
na-opkoms op gars
Nee
C1
Metsulfuron
methyl
500 gram per
kilogram
200/600 gram per
kilogram
Gars en koring
Gars, hawer en
koring
Dien na-opkoms toe wanneer die gewas
in die drie- tot vyfblaar-stadium is
Nee
B
Metsulfu-
ron methyl/
thifensulfuron
methyl
68/680 gram per
kilogram
Gars, hawer en
koring
Dien na-opkoms toe op onkruide voor
die vier- tot vyfblaar-stadium nie later as
twee weke na-opkoms van onkruid
Nee
B
TABEL 1: ONKRUIDDODERS GEREGISTREER VIR DIE BEHEER VAN DIE KAAPSE DUBBELTJIE.
1
Om verwarring te voorkom is die Engelse name vir aktiewe bestanddele hier genoem.
NB – raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode – maak seker dat afwisseling geskied
tussen meganisme van werking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruid wat beheer moet word, op die etiket van die middel wat toegedien
gaan word, voorkom.
23
December 2014