PLANT JOU SUKSES
®
Nuwe kultivars
Geelmielies
DKC80-40BR GEN
DKC80-12B GEN
DKC80-30R
DKC62-80BR GEN
DKC64-78BR GEN
DKC73-76R
DKC62-84R
DKC73-74BR GEN
DKC73-70B GEN
DKC73-72
DKC80-10
DKC61-90
DKC61-94BR
Bestaande kultivars
DKC71-44B
DKC71-42
DKC74-74BR
DKC74-26R
DKC68-56R
DKC68-58BR
DKC64-54BR
DKC65-52BR
Kontak ons gerus by:
011 790-8200
of
customercare.sa@monsanto.com www.monsanto.com www.facebook.com/MonsantoCo www.twitter.com/MonsantoCoDEKALB
®
enMonsanto isgeregistreerdehandelsnamevanMonsantoTechnologyLLC.
MonsantoSuid-Afrika (Edms)Bpk,Posbus69933,Bryanston,2021.
... saam vorm jul
’
n vennootskap
van kennis wat sal sorg vir die regte
kultivarkeuse wat aan jou behoeftes
sal voldoen.
Met
DEKALB
® as deel van
jou boerdery is dit maklik om trots
te voel op dit wat jy doen. Boonop
weet jy dat Monsanto deurentyd
dáár is vir jou. Ons doen voortdurend
navorsing om ons reeds uitstekende
DEKALB
®-kultivars te verbeter sodat
ons mieliebasters ooreenkomstig jou
behoeftes kan lewer. Ons tegnologie
en navorsing, gerugsteun deur
professionele diens en advies, dra by
tot jou volgehoue sukses. Só oortref
ons jou verwagtinge keer op keer.
uppe marketing A13628/SAG
net in die Oos-Vrystaat voorgekom het, het die verspreidingsge-
bied verander van die vorige jare waar dit aanvanklik in die Lindley-
omgewing voorgekom het.
Gedurende 2015 het RWASA4 versprei na die Reitz-, Bethlehem-,
Fouriesburg- en Ficksburg-omgewing (Figuur 1). In die Wes-Kaap
het 93,6% van die lande wat gemonitor is, geen Russiese koring-
luisinfestasie gehad nie en slegs RWASA1 was hier teenwoordig
(
Figuur 2
).
Hoewel die Russiese koringluis se populasiegroei relatief laag was
gedurende 2015, moet ‘n mens onthou dat dit kan verander soos
die omgewingstoestande verander en meer geskik raak vir die popu-
lasiegroei van die plantluise.
Die verspreidingsgebied van hierdie biotipes kan ook verander
soos die omgewing in verskillende gebiede verander en moontlik
meer geskik raak vir die populasiegroei van spesifieke Russiese
koringluis-biotipes.
Dit is dus belangrik om die voorkoms en verspreiding van Russiese
koringluis-biotipes te monitor om vroegtydig bewus te wees van
nuwe Russiese koringluis-biotipes en ook van die verspreiding van
bestaande biotipes na ander gebiede. Die sukses van teelprogram-
me vir Russiese koringluisweerstand in koring is afhanklik van hierdie
inligting.
Navrae kan gerig word aan die outeur by 058 307 3431
of
jankielsohna@arc.agric.za .Figuur 1: Verspreiding van Russiese koringluis-biotipes in die somerreën-
valgebiede, Vrystaat en Noord-Kaap gedurende 2015.
Figuur 2: Verspreiding van Russiese koringluis-biotipes in die winterreën-
valgebied, Wes-Kaap, gedurende 2015.
Navorsing moontlik gemaak deur die Wintergraantrust en Landbounavorsingsraad.