April 2016
60
VROEË PLANTDATUM (APRIL)
LATER PLANTDATUM (MEI)
KULTIVAR
OPBRENGS
PRYS
KULTIVAR
OPBRENGS
PRYS
RANGORDE T/HA RANGORDE R/HA
RANGORDE T/HA RANGORDE R/HA
PAN 3161
2
2,67
1
8 544,00 Matlabas
1
2,62
1
8 384,00
PAN 3379
3
2,61
2
8 352,00 PAN 3161
3
2,46
2
7 872,00
SST 347
5
2,55
3
8 160,00 SST 347
4
2,43
3
7 776,00
Senqu
8
2,43
4
7 776,00 PAN 3118
2
2,47
4
7 286,50
PAN 3118
3
2,61
5
7 699,50 PAN 3379
7
2,24
5
7 168,00
Matlabas
6
2,54
6
7493,00 Koonap
11
2,09
6
6 688,00
PAN 3120
12
2,28
7
7 296,00 PAN 3111
6
2,25
7
6 637,50
Gariep
13
2,27
8
7 264,00 SST 387
8
2,17
8
6 401,50
Koonap
14
2,26
9
7 232,00 PAN 3198
15
1,99
9
6 368,00
Elands
17
2,11
10
6 752,00 SST 317
10
2,13
10
6 283,50
SST 317
7
2,50
11
6 750,00 PAN 3195
5
2,27
11
6 129,00
SST 387
9
2,41
12
6 507,00 Senqu
12
2,07
12
6 106,50
PAN 3198
16
2,20
13
6 490,00 Gariep
9
2,14
13
5 778,00
SST 356
10
2,35
14
6 345,00 SST 398
17
1,92
14
5 664,00
PAN 3111
11
2,31
15
6 237,00 Elands
18
1,91
15
5 634,50
SST 316
15
2,23
16
6 021,00 SST 316
13
2,07
16
5 589,00
PAN 3195
1
2,67
17
5 874,00 PAN 3368
14
2,04
17
5 508,00
SST 398
18
1,97
18
5 319,00 SST 356
16
1,99
18
4 875,50
PAN 3368
19
1,90
19
5 130,00
TABEL 3: PRYS- EN OPBRENGSRANGORDES VAN DROËLANDKULTIVARS UIT DIE NOORDWES-VRYSTAAT (2014).
Winsgewendheid is sekerlik een van die belangrikste insentiewe
wat koringproduksie kan stimuleer, maar is afhanklik van korrekte
kultivarkeuses.
Skenk vroegtydige oorweging aan die
inligting tot jou beskikking en beplan
noukeurig
Bogenoemde voorbeelde uit 2014 illustreer ‘n belangrike beginsel
in kultivarkeuse, naamlik dat ‘n koringprodusent al die inligting
tot sy beskikking slim en vroegtydig moet deurdink en dan oor-
deelkundig toepas. Die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) druk
en versprei jaarliks handleidings vir kleingraanproduksie in die
somerreënvalstreek (droëland- en besproeiingskoring) en winter-
reënvalstreek.
Inligting in hierdie gidse is omvattend en resultate word gebaseer
op data uit statistiese proefontwerpe. Die kultivaraanbevelingslys
vir elke streek word ook jaarliks aangepas om voorsiening te maak
vir nuwe vrystellings. Ingeligte kultivarkeuse is ‘n proses wat uit ver-
skeie aksies bestaan. Hier is ‘n paar belangrike riglyne daarvoor:
Kry die nuutste produksiehandleiding en maak jou eie kultivar-
keuses – jy verstaan jou produksie-omgewing en hulpbronne
die beste.
Spits jou aandag toe op onlangse, geloofwaardige en bruik-
bare kultivarinligting wat jou produksiedoelwitte ondersteun.
Vermy “bemarkingsgeraas” omdat dit meestal bestaan uit vae
en ongegronde inligting.
Stel vas watter aanbevelings vir jou streek geld en weeg dan
beide die afgelope seisoen en langtermyn-gemiddelde kultivar-
prestasies teenoor mekaar op.
‘n Eenvoudige metode om ‘n potensiële wenner (volgens die
prysrangorde) vir jou gebied te bepaal, is om die rangordes vir
opbrengspotensiaal, hektolitermassa, valgetal en proteïenin-
houd van ‘n spesifieke kultivar bymekaar te tel. Vergelyk dít dan
met die totale van ander kultivars. Die kultivar met die laagste
totaal gaan waarskynlik die beste prysrangorde hê.
Reken die kultivars se weerstand teen insekte, siektes en uitloop-
in-die-aar ook in die finale besluit in. Die produksiehandleidings
(elektroniese en harde kopieë) vir 2016 sal in Maart/April 2016
beskikbaar wees.
Rig navrae oor die artikel aan Robbie Lindeque (
lindequerc@arc.
agric.za
) of 058 307 3439 of vir inligting aangaande die produk-
siehandleidings kontak Elri Burger (
burgere@arc.agric.za )of
058 307 3400.
OP PLAASVLAK
Gewasproduksie
Kultivarkeuse en winsgewendheid van koring
Graan SA/Sasol fotokompetisie