Vrywaring
Sover moontlik is alles gedoen om die akkuraatheid van hierdie inligting te verseker. Graan SA aanvaar geen
verantwoordelikheid vir enige skade of verliese wat gely word as gevolg van die gebruik van die inligting nie.
39
February 2019
GRAANMARK-OORSIG
2018/2019*
2017/2018
2016/2017
2015/2016
AANBOD
MILJOEN TON
Beginvoorraad
2,3
1,91
1,67
1,71
Produksie
29,35
31,65
30,99
28,57
Totale aanbod
31,65
33,56
32,66
30,28
VERBRUIK
Gepers
9,42
10,45
10,34
9,09
Ander verbruik
20,47
20,81
20,41
19,52
Totale verbruik
29,89
31,26
30,75
28,61
Eindvoorraad
1,76
2,3
1,91
1,67
Eindvoorraad
tot verbruik
5,9%
7,4%
6,2%
5,8%
Bron: Oilworld
* Skatting
TABEL 2: WÊRELDVRAAG EN -AANBOD VAN GEDOPTE GRONDBONE.
Na wat verneem word, is betreklik min
hektare grondbone vir die komende seisoen
aangeplant.
Grafiek 2
(op bladsy 37) is ’n grafiese
voorstelling van die vraag-en-aanbodsi-
tuasie van grondbone sedert die 2000/
2001-seisoen. Volgens die Nasionale Oes-
skattingskomitee (NOK) se voorneme om
te plant-verslag wat einde Oktober 2018
bekend gestel is, sal daar dié seisoen
moontlik 50 000 ha grondbone aangeplant
word. Daar is tans heelwat onsekerheid oor
hoeveel van hierdie oppervlakte werklik
aangeplant is.
Die algemene verwagting, gegewe die
weersomstandighede wat tydens planttyd
geheers het, is dat die oppervlakte wat
dié seisoen werklik aangeplant sal word,
aansienlik laer sal wees as die NOK se
voorneme om te plant-syfer.
TABEL 2: AANDUIDING VAN RAND/AUSTRALIESE DOLLAR-WISSELKOERS.
veroorsaak dat dit ook vir plaaslike saadmaatskappye ’n uitdaging
is: Word daar te veel saad ingevoer, sit hulle met die voorraad en
moet hulle die voorraad dra of staan hulle die kans om dit te moet
vernietig, omdat die kieming van kanolasaad ’n dilemma word hoe
ouer dit word.
Graan SA het met verskeie van die saadmaatskappye gesprekke
gevoer en beplanning gedoen met die oog daarop om voldoende
saad, van die regte kultivars, vir 2019 te verseker. Al die maatskap-
pye het hul tot die kanolasaadbedryf verbind en wil as betroubare
voorsieners bekend staan. Een van die maatskappye het sover
gegaan om van hulle vermeerderings in Kanada te doen ten einde
genoegsame voorraad te verseker.
Vir die 2019-seisoen blyk dit vanuit terugvoer van die verskillende
maatskappye dat daar wel hierdie seisoen genoegsame voorraad
beskikbaar behoort te wees. Populêre kultivars kan egter vroeg
uitverkoop word.
Saadpryse
In 2018 is daar deur middel van ’n aansoek van die bedryf daarin
geslaag om die 10%-invoertarief op kanolasaad af te skaf. Kanola-
saad, vir aanplantingsdoeleindes, word dus van 2019 af sonder ’n
tarief die land ingevoer.
Pryse van kanolasaad het vir die 2019-seisoen bykans onveranderd
gebly.
Tabel 1
toon die saadpryse vir die 2019-seisoen.
Tabel 2
toon
wat met die rand/Australiese dollar-wisselkoers sedert 2015 gebeur
het. Jaar-op-jaar het die rand met 1,9% verswak gemeet teen die
Australiese dollar, wat beteken dat invoere teen hoër pryse as
verlede jaar dieselfde tyd plaasvind.
WISSELKOERS 2015
2016
2017
2018
VERANDERING (%)
2019
VERANDERING (%)
Rand/AUS $
9,458
11,317
9,905
9,661
-2,5
9,847
1,9