Só lyk saadpryse vir
2019
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom, Graan SA
INSET
-oorsig
Februarie 2019
38
FOKUS
Kanola
Mini-
i
n die kanolabedryf sal 2018 onthou word vir verskeie uitda-
gings wat saad betref. Dit het gewissel van tekorte aan ’n
sekere gewilde kultivar as gevolg van voorsieningsproble-
me vanuit Australië, tot by kiemingsdilemmas by ander.
Graan SA het sedertdien hard daaraan gewerk om ’n herhaling
van die tekorte aan hierdie kultivars in 2019 te verhoed.
Beskikbaarheid van saad
Daar is kommersieel altesaam 17 kultivars beskikbaar waaruit ka-
nolaprodusente kan kies. Alle kanolasaad wat in Suid-Afrika aan-
geplant word, word vanaf Australië, Europa en nou ook Kanada
ingevoer. Geen kanolasaad word plaaslik vermeerder nie – saad-
maatskappye meen dat die plaaslike mark te klein daarvoor is en dat
die vermeerdering van bastersaad, wat die grootste persentasie van
die mark beslaan, te duur is.
Volgens die saadmaatskappy is die isolasievereistes van sulke
vermeerderings ook van so ’n aard dat dit vir Suid-Afrika se relatiewe
klein area net nie prakties is nie.
Omdat 100% van Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes ingevoer
moet word, is die voorsiening van genoeg saad ’n fyn kuns. Dit
K2 AGRI
KANOLAKULTIVAR
2017 (PER KG)
2018 (PER KG)
VERANDERING (%)
2019 (PER KG)
VERANDERING (%)
HYOLA 50
281
281
0,14
281
0,00
HYOLA 555 TT
281
281
0,14
281
0,00
HYOLA 575 CL
281
281
0,14
281
0,00
HYOLA 350 TT
-
-
-
318
-
Gemiddeld
281
281
0,14
290
0,00
AGRICOL
KANOLAKULTIVAR
2017 (PER KG)
2018 (PER KG)
VERANDERING (%)
2019 (PER KG)
VERANDERING (%)
Agamax
230
235
2,17
235
0,00
AV-Garnet
114
118
3,51
118
0,00
Tango
255
255
0,00
255
0,00
Diamond
255
265
3,92
265
0,00
Atomic TT
255
268
4,90
270
0,93
Alpha TT
-
-
-
298
0,00
Gemiddeld
204
209
2,42
240
0,19
PIONEER
KANOLAKULTIVAR
2017 (PER KG)
2018 (PER KG)
VERANDERING (%)
2019 (PER KG)
VERANDERING (%)
PHI 44Y89 CL
306,28
330
7,74
367
11,21
PHI 45Y91 CL
-
365
-
372
2,00
PHI 44Y90 CL
-
360
-
367
2,00
Gemiddeld
286,5
352
-
369
5,07
BASF
KANOLAKULTIVAR
2017 (PER KG)
2018 (PER KG)
VERANDERING (%)
2019 (PER KG)
VERANDERING (%)
Belinda
240,6
264,66
10,0
264,66
0,0
BARENBRUG
KANOLAKULTIVAR
2017 (PER KG)
PER KG
VERANDERING (%)
2019 (PER KG)
VERANDERING (%)
HYOLA 559 TT
298,86
298,86
0,0
298,86
0,0
HYOLA 650 TT
298,86
298,86
0,0
298,86
0,0
HYOLA 577 CL
298,86
298,86
0,0
298,86
0,0
Gemiddeld
298,86
298,86
0,0
298,86
0,0
TABEL 1: KANOLASAADPRYSE VIR DIE 2019-SEISOEN.