AKTUEEL
61
www.nampo.co.zaGraan|Grain
Maak dit maklik
Kyk gerus vooraf na die terreinkaart
en kies die hek waardeur jy die
naaste aan jou uitstalling, ver-
skaffers of kliënte sal kan wees.
So hoef jy ook nie laatmiddag
met die uitkomslag weer ver te
loop met die dag se aankope
nie. Gebruik Hekke 1, 2, 3 of 4,
wat rondom NAMPO Park
versprei is.
Sou die goedversorgde,
stapvriendelike en deeg-
lik gemerkte paaie wat uit-
stallings binne bereik van
almal plaas dalk net te lank
word vir tam bene, is daar passa
siersvriendelike
trekkerwaentjies
watmense op die terrein vervoer.
Vlieg reguit NAMPO toe
Produsente en ander sakepersone kan
weer gemaklik en veilig, met of sonder die
hele familie, deur ’n lugbeheerde gebied tot
by die NAMPO Oesdag vlieg. Hier kan vliegtuie of helikopters veilig
parkeer word vir die duur van die besoek. Die aanloopbaan en die
landingstrook sal onder beheer van lugbestuursowerhede en lugver-
keerleiers staan.
Die NAMPO-vliegveld is gedurend die NAMPO-week (14 tot 17 Mei)
’n beheerde gebied.
Die beheerde gebied rondom NAMPO Park is S27°13'36" E26°41'00"
met ’n radius van vyf seemyl.
Dit is ’n bemande
aerodrome traffic zone
(ATZ) met beheertye
daagliks vanaf 07:00 tot 16:00 en grondbemanning om parkering
te vergemaklik.
Die hoogte van die ATZ is vanaf die grond tot 3 000 voet bo grond-
vlak (
above ground level
[AGL]).
Die toegekende lugbeheerkommunikasiefrekwensie is 120.2 MHz.
Die roepsein is NAMPO Tower.
Roep 10 myl of 10 minute uit.
Lengte: 1 200 m lank.
Breedte: 20 m plus 20 m skoon aan albei kante met ’n grasop
pervlak.
Hoogte: ± 4 500 voet bo seespieël (
above sea level
[ASL]).
Daar is kraglyne aan albei kante van die aanloopbaan.
Die baan is nie geregistreer nie en word op eie risiko gebruik.
Geen oorvlugte word as gevolg van die advertensieballonne oor
NAMPO Park toegelaat nie.
Beplan vroegtydig jou roete en vervoermiddel tot by die Oesdag.
® SKF is a registered trademark of the SKF Group. | © SKF Group 2019
SKF South Africa (Pty) Limited
Tel: +27 11 8821 3500Email:
sales.za@skf.com, Web:
www.skf.co.zaSKF Agri Hub family
For independent tillage, harsh tillage
and seeding discs
SKF’s easy-fit hub solution for agriculture -
SKF Agri Hubs for independent tillage, harsh
tillage and seeding discs - with integrated
flange and reliable sealing solution for
agricultural implements, ensure increased
productivity and respect for the environment,
all while lowering your management costs and
improving your company’s ecological profile.
These fully integrated units feature
today’s most reliable seal –
a robust, five-lip design –
plus a double-row deep groove ball
bearing and a metal-sheet flange for additional
strength. Cost-effective and relubrication-
free, the SKF Agri Hub family can help extend
service life and cut operating costs.