Previous Page  68 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 68 / 140 Next Page
Page Background www.nampo.co.za

66

Graan|Grain

Registreer, koop én wen

NWK se doel met die Lojaliteitsprogram is om klante vir hul lojaliteit te beloon

– en tydens NAMPO 2019 maak ons weer só.

Die NAMPO-saal is weer eens die tuiste van die Lojaliteitsprogramgedurende

die Oesdag op 14 tot 17 Mei. Ons sien daarna uit om NWK-klante wat reeds

Lojaliteitsprogram-lede is daar te ontvang. Klante op wie se doenlysie dit

is om te registreer, kan gerus ’n tydjie afknyp sodat ons konsultante by

die NWK-stalletjie kan help om hul registrasiekontakvorm in ’n japtrap in

te vul.

Klante wat reeds geregistreer is

Lojaliteitsklante wat aankope doen by NWK Retail

in die NAMPO-saal, staan ’n kans om ’n Lekke-

slaap-geskenkbewys ter waarde van R15 000

te wen. Om in aanmerking te kom, koop enige

produk van NWK Retail by ons stalletjie in die

NAMPO-saal en plaas die voltooide inskrywings-

vorm, wat jou NWK-rekeningnommer bevat, in

die inskrywingshouer.

Klante wat nog nie geregistreer is nie

Alle nuwe registrasies tydens NAMPO en tot en

met 31 Mei 2019 staan ’n kans om ’n NWK Retail-

koopbewys ter waarde van R3 500 te wen. Gaan

soos volg te werk om te registreer:

- Voltooi ’n kontakvormby NAMPOen laat een van ons vriendelike konsultante

jou help om die registrasie te voltooi.

- Registreer aanlyn vir NWK Online by

https://www.nwk.co.za/Online/Registreer.php

en registreer dan met jou NWK Online-kodewoord vir die Lojaliteitsprogram by

www.nwklojaliteit.co.za .

- Kontak ‘n NWK-finansieringskonsultant by 018 633 1000.

* Bepalings en voorwaardes: Vir volledige bepalings en voorwaardes van die kompetisies besoek

www.nwk.co.za/kompetisies/

of kry dit op die inskrywingsvorm by die NWK-stalletjie tydens NAMPO.

Weens beperkte toegang tot die hoofraamstelsel vanaf NAMPO Park, verkies NWK kontantverkoopstransaksies (insluitend debiet- en kredietkaarttransaksies, maar nie rekeningaankope nie) tydens

NAMPO. Lojaliteitsprogam-klante kan egter punte verdien op aankope by NWK Retail in die NWK-stalletjie tydens NAMPO 2019, mits hulle NWK-rekeningnommer vir die kassier verskaf word om in

te sleutel.

by NAMPO 2019*

Verdien ekstra voordeel uit die besigheid

wat jy aan NWK toevertrou

Registreer

aanlyn of tydens

NAMPO 2019

Doen sake en

verdien punte

Vermeerder jou

aandele in NWK

018 633 1000

www.nwklojaliteit.co.za lojaliteit@nwk.co.za

geskenkbewys

R15 000

Geniet jou

WEN!

‘n

Geskenkbewys

Infoworks

8171/C

Graan SA/Grain SA

OF

SLUIT AAN BY DIE

LOJALITEITSPROGRAM

TUSSEN 14 EN 31 MEI 2019

EN WEN ’N

NWK RETAIL-KOOPBEWYS

R3 500