Previous Page  65 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 65 / 140 Next Page
Page Background

63

www.nampo.co.za

Graan|Grain

‘n LEXION nou nog meer bekostigbaar as van tevore

LEXION 750

Duitse Tegnologie en Doeltreffendheid

A Division of The Kempston Group

Wanneer die wêreldwye vereistes en ondervinding

gekombineer word met die nuutste navorsingsbevindings, is die

resultaat 'n masjien wat indruk op elke telling maak. Ons het na

u geluister en 'n masjien ontwerp wat presies aangepas is

volgens u behoeftes. Die LEXION 750.