Beheer
hardnekkige breëblaaronkruide
vinnig voor plant
B
ASF Suid-Afrika is opgewonde om
Eragon
®
, sy nuutste innovasie, aan
die plaaslike mark bekend te stel.
Dit is ‘n nuwe en innoverende voor-
plantskoonmaakonkruiddoder vir vinnige en
verbeterde beheer van hardnekkige breë
blaaronkruide in mielies en sojabone.
Dié onkruiddoder, aangedryf deur die
volgende generasie aktiewe bestanddeel,
Kixor
®
, sal die voor-plantskoonmaak van
onkruide dramaties verbeter deur sy
kragtige blaaraktiwiteit en uitstekende siste
miese werking. Eragon werk aansienlik
vinniger as bestaande oplossings, teen
‘n spoed nog nooit gesien in die voor-
plantskoonmaaksegment nie. Dit bied
beheer van sekere ALS-, triasien- en glifo
saatbestande breëblaarbiotipes, terwyl sy
uiters lae toedieningsvolume ook volhou
baarheid tot gevolg het – wat positief vir die
omgewing is.
Eragon lewer vinnige en volledige beheer
van gevestigde breëblaaronkruide voor
aanplanting. Dit kan ook na die seisoen
toegedien word om onkruide te beheer
wat gedurende die winter gevestig het
en moontlike onkruidbesmetting in die
volgende seisoen kan skep.
Ons is geweldig trots om dit as deel van
ons mielie- en sojaboononkruiddoderporte-
feulje bekend te stel. Eragon bring ‘n nuwe
dimensie in onkruidbeheer vir produsente
– om beheer binne so min as twee dae
te sien, is ongelooflik. By BASF is ons
bitter opgewonde oor dié werking en glo
ons dat Suid-Afrikaanse produsente ons
opgewondenheid sal deel.
Voordele van Eragon
‘n Innoverende oplossing vir die beheer
van breëblaaronkruide.
Vinnige spoed van beheer.
Dra by tot volhoubaarheid vir die
produsent.
Vir meer inligting oor Eragon, besoek gerus
die BASF landbou-oplossingswebblad of
kontak jou naaste streekverkoopsbestuur
der of -verspreider.
‘n Omvattende
onkruidportefeulje
Produsente kan die voorbereiding van hul
mielie- of sojaboonlande begin met die
hoogs-effektiewe kontak- en sistemiese
werking van Eragon, om te verseker dat
hardnekkige onkruide van die begin af
vinnig en doeltreffend beheer word.
By mieliegewasse moet dit met Intelex
®
opgevolg word vir uitstekende residuele
voor-opkomsbeheer. Die onkruiddoderpro
gram word voltooi in die na-opkomsfase
met Stellar
®
Star of Campus
®
.
In die geval van sojaboongewasse moet dit
opgevolg word met Frontier
®
Optima as ‘n
voor-opkomsonkruiddoder, opgevolg deur
Hammer
®
tydens aanplanting.
Gebruiksaanwysings
Volg beide die Eragon en Roundup
®
/
Roundup
®
Turbo etikette vir dosis- en
toedieningstydsberekeningsinligting.
Onkruide moet aktief groei vir effektie
we beheer.
Laat ‘n minimum periode van een week
tussen die toediening van Eragon en die
aanplanting van mielies toe.
Laat ‘n minimum periode van twee weke
tussen die toediening van Eragon en die
aanplanting van sojabone toe.
Eragon, reg. nr. L10407, Wet nr. 36 van 1947. Aktiewe
bestanddeel: Kixor 700 g/kg.
Stellar Star, reg. nr. L9391, Wet nr. 36 van 1947.
Aktiewe bestanddele: Topramezone 50 g/l. Dikamba
160 g/l. Versigtig.
Intelex, reg. nr. L9895, Wet nr. 36 van 1947. Aktiewe
bestanddeel: Kixor 68 g/l. Dimethenamid-P 600 g/l.
Versigtig. Kixor Saflufenacil.
Campus, reg. nr. L8521, Wet nr. 36 van 1947. Aktiewe
bestanddeel: Topramezone 336 g/l.
Hammer, reg. nr. L5201, Wet nr. 36 van 1947. Aktiewe
bestanddeel: Imazethapyr 100 g/l.
Dash HC, reg. nr. L7469, Wet nr. 36 van 1947. Aktiewe
bestanddele: C-65 Methyl esters 406 g/l. Klearfac
AA-270 244 g/l. Versigtig.
Eragon, Kixor, Stellar Star, Intelex, Campus, Hammer
en Dash HC is geregistreerde handelsmerke van
BASF.
Roundup, reg. nr. L0407, Wet nr. 36 van 1947. Aktiewe
bestanddeel: Glifosaat 360 g ae/l. Versigtig.
Roundup Turbo, reg. nr. L7769, Wet nr. 36 van 1947.
Aktiewe bestanddeel: Glifosaat 540 g. ae/l. Versigtig.
Roundup en Roundup Turbo is geregistreerde
handelsmerke van Monsanto Technology LLC.
45
September 2018
Produkinligting
Fokus
Geïntegreerde plaagbeheer
Sean Stiles,
BASF Gewasbeskerming Suid-Afrika
Sojabone en mielies:
Links: Onbehandeld.
Regs: Twee dae na toediening
van 35 g/ha Eragon* + 2 l/ha
Roundup + 750 ml/ha
Dash
®
HC.
* Gebruik Eragon met Roundup of
Roundup Turbo soos per etiket