EenKan-oplossings
gerieflike formulasies vir elke unieke onkruidsituasie
Een oplossing wat elk 2 of meer
aktiewe bestandele met
verskillende metodes van
werking bevat
Gemak van
afmeting
LEES DIE ETIKET VIR VOLLE BESONDERHEDE
CALLISTO
®
bevat mesotrioon (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L6795). VERSIGTIG. CAMIX
®
bevat mesotrioon en S-metolachlor (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L8089).
VERSIGTIG. CAMIX
®
PLUS bevat mesotrioon, S-metolachlor en atrasien (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L8327). VERSIGTIG. DUAL GOLD
®
bevat S-metolachlor (Wet
nr. 36 van 1947, Reg. Nr. L5749). SKADELIK. LUMAX
®
bevat mesotrioon, S-metolachlor en terbutilasien (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L7483). SKADELIK, HALEX
™
GT bevat mesotrioon, S-metolachlor en glifosaat (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L8415). VERSIGTIG. CALLISTO
®
, CAMIX
®
, CAMIX
®
PLUS, LUMAX
®
, HALEX
™
GT en
PROVEN CALLISTO
®
TECHNOLOGY
™
is geregistreerde handelsmerke van ’n Syngenta Groep Maatskappy.
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak 60, Halfway House, 1685. Tel: (011) 541 4000. www.syngenta.co.za © Syngenta Ag, 2000.
Dosis hang van onkruidspektrum
af en nie grondtipe
VOOR-OPKOMSOPLOSSINGS
NA-OPKOMSOPLOSSINGS
Mesotrioon +
S-metolachlor
Mesotrioon +
S-metolachlor +
Terbutielasien
Mesotrioon +
S-metolachlor +
Glifosaat
Geskik vir wisselbou
Beheer van grasse en
breëblaaronkruide
Opname deur wortels,
stingels en blare
Bevat Benoksakor-
beveiliger
Mengbaar met
glifosaat
Mesotrioon +
S-metolachlor +
Atrasien
15402PTY IDEA ENGINEE
®
S
@SyngentaSA