011 790-8200 | www.monsanto.co.za
Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak: 011 790-8200 of customercare.sa@monsanto.com
Roundup
®
Turbo
bevat 450 g glifosaat/ en is ’n groepkode G-onkruiddoder. Versigtig. Reg. No. L7166 (Wet No. 36 van 1947) Gebruik onkruiddoders op ‘n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto
en
Roundup
®
Turbo
is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Maak staat op suksesvolle onkruidbeheer ...
Met die regte kombinasie en gebruik van Roundup
®
Turbo.
Met voortdurende innovasie en volgehoue betroubaarheid, bied Monsanto jou die wêreld se voorste onkruiddoders.
Daarom is daar geen uitsondering wanneer dit kom by onkruidbeheer met
Roundup
®
Turbo
vir die skoonhou van
lyndrade, die beheer van indringerplante en voorplantbespuitings nie.
Roundup
®
Turbo plaas jou in beheer.
uppe marketing A18388/SAG
Fokus
Geïntegreerde plaagbeheer
Dominering deur
Rotylenchulus
spp. in bewaringsboerderypersele
is byvoorbeeld onlangs ontdek. Die rol van hierdie aalwurmgenus in
sodanige boerderystelsels is egter nog onbekend, maar toekomstige
navorsing behoort lig daarop te werp. Op hierdie manier doen plaas
like nematoloë gereeld “voorraadopnames” rakende die stand van
aalwurmpeste in lande van graanprodusente en kan hul produsente
en bedrywe sodoende op hoogte hou en van raad voorsien rakende
die beheer van hierdie organismes.
Produsente moet veral let vir die voorkoms van plante in ‘n land wat
kol-kol swakker as die res vertoon (
Foto 2a
en
Foto 2b
). Wortel- en
grondmonsters van die aktief-groeiende landbougewas kan in sulke
kolle waar “swak” plante voorkom. Terselfdertyd word aanbeveel
dat daar ook van die “goeie” plante langsaan monsters geneem word
en ingestuur word vir aalwurmontledings.
Vir verdere inligting kontak prof Driekie Fourie by 018 293 3683
of
driekie.fourie@nwu.ac.za
en dr Nancy Ntidi 018 299 6100 of
ntidin@arc.agric.za
.
Aalwurmpeste
2a en 2b: Swak kolle voor in ‘n mielieland (1a) naby Viljoenskroon
waar hoë knopwortelaalwurmbevolkings in ‘n droogtetydperk
in 2016 teenwoordig was en ‘n erg besmette sojaboonwortel vol
knopwortelaalwurmgalle (2b) vanaf ‘n land naby Lichtenburg.
Foto’s verskaf deur Kirk West en David Hamman, onderskeidelik
2a
2b