3 redes om AMISTAR XTRA
®
te kies:
1. Beide aktiewe bestanddele is sistemies en
beskerm ook nuwe groei
2. Stimulasie van fisiologiese prosesse in die plant
verseker sterk, gesonde plante
3. Speel ’n belangrike rol om optimale kwaliteit en
opbrengspotensiaal te verseker
AMISTAR XTRA
®
. Die slim keuse om jou soja-oes
te beskerm en opbrengs te verhoog.
LEES DIE ETIKETVIRVOLLEDIGE BESONDERHEDE.
AMISTAR XTRA
®
bevat azoxystrobin 200g/l en siprokonasool 80g/l (Reg.nr.L8567,Wet nr.36 van 1947).VERSIGTIG
AMISTAR XTRA
®
is ’n geregistreerde handelsmerk van ’n Syngenta Groepmaatskappy.
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk,Privaatsak X60,Halfway House,1685.Tel. (011) 541 4000.www.syngenta.co.za
© SyngentaAg,2000.Kopiereg op hierdie dokument word voorbehou.Alle ongemagtigde reproduksie word verbied.
@SyngentaSA
xtra
groen,
xtra
opbrengs,
xtra
wins!