BASF is toegewy aan boerdery en as deel van hierdie
inisiatief, stel BASF met trots
Eragon
®
aan die mark
bekend.
Eragon
®
is ’n nuwe en innoverende voorplant-
skoonmaak onkruiddoder op mielies en sojabone.
BASF het ook besluit om hierdie inisiatief
verder uit te brei deur in plaaslike
mielieboerdery te belê. Derhalwe is Intelex
®
,
Stellar
®
Star en Campus
®
nou beskikbaar
teen meer bekostigbare pryse.
Eragon
®
� Verbeterde beheer van hardnekkige breëblaaronkruide
� Vinniger beheer: Werk aansienlik vinniger as bestaande oplossings
Intelex
®
� Rewolusionêre vooropkomsonkruiddoder in konvensionele en
GMO-mielies
� Uitstekende residuele beheer van talle hardnekkige onkruide in
mielies
� Hou geen risiko in vir triasien-sensitiewe opvolggewasse nie
Stellar
®
Star en Campus
®
� Hoogs selektief in mielies
� Uitstekende na-opkoms beheer van ’n wye verskeidenheid onkruide:
- Stellar
®
Star
: 17 grasse en 31 breëblaaronkruide
- Campus
®
: 16 grasse en 27 breëblaaronkruide
* Gebruik
Eragon
®
met Roundup
®
of Roundup
®
Turbo soos per etiket.
Boul jou
breëblaaronkruide
en grasse hierdie
seisoen uit!
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk • Sestiendeweg 852, Midrand, 1685 • Posbus 2801, Halfweghuis, 1685 •
Tel:
+27 11 203 2400 •
Faks:
+27 11 203 2461 •
Webtuiste:
www.agro.basf.co.za
Mobiele webtuiste:
m.agro.basf.co.za •
Campus
®
Reg. Nr. L8521, Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddeel: Topramezone 336 g/kg •
Eragon
®
Reg. Nr. L10407, Wet Nr. 36 van 1947.
Aktiewe bestanddeel:
Kixor
®
700 g/kg •
Intelex
®
Reg. Nr. L9895, Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele:
Kixor
®
68 g/ℓ. Dimethenamid-P 600 g/ℓ. Versigtig •
Stellar
®
Star
Reg. Nr. L9391,
Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Topramezone 50 g/kg. Dicamba 160 g/ℓ. Versigtig •
Kixor
®
- saflufenacil.
Campus
®
,
Eragon
®
,
Intelex
®
,
Kixor
®
en
Stellar
®
Star
is geregistreerde handelsmerke van BASF.
uppe marketing A18533