

234 g/kWh*
233 g/kWh*
236 g/kWh*
1042 Vario
1050 Vario
1046 Vario
Meeste krag. Minste brandstof.
Drie Fendt 1000 Vario-modelle het die DLG-sentrum in Duitsland se onafhanklike PowerMix-
toets afgelê. Die uitslag: Fendt se hoëkilowatt-trekkers bied die wêreld se briljantste
kombinasie van krag en slim tegnologie, met maksimum trekkrag van 313,7 kW. Met
kraglewering van 380 kW en ’n spesi eke brandstofverbruik van 233 g/kWh is die vlagskip, die
Fendt 1050 Vario, se resultate die beste wat nog ooit aangeteken is.
FENDT 1000 VARIO: 1ste, 2de en 3de in die DLG PowerMix-toets
* PowerMix 2.0: getoets op DLG se nuwe toetsbank vir alle trekkers
Fendt 1042 Vario: 236 g/kWh, Fendt 1046 Vario: 234 g/kWh en
Fendt 1050 Vario: 233 g/kWh
Vir meer inligting, kontak Stefan le Roux by 079 692 6673 of Frans Cronjé by 083 513 8084, of skakel 011 898 0487 (kantoorure)
Fendt is n wêreldwye handelsmerk van AGCO.