Kantoor: 082-903-3040 Tel: 082-210-0999
Epos: jan@staalboer.co.za
www.staalboer.co.za
STAALPANEELRESERVOIRS
• Volumes van 15 kl tot
4 000 kl
• Hoogtes van 1,3 m tot 4,9 m
• Staalkoepeldak of
skadunetdak
• Lewensverwagting van
25 jaar
WATERTENKSTAANDERS
• Geskik vir 5 kl of 10 kl
tenks
• Hoogtes van 1,5 m
tot 12,0 m
• Strukturele ingenieur
Aflewering en oprigting landswyd!
Tel: (011) 615-6421/677-2100
FORD, FIAT, NEW HOLLAND
and MASSEY
Van der Merwe se ontwerp bestaan uit ‘n dwarsbalk waaraan
windkeer-eenhede, afhangende van die rywydte tussen die gewas
se, gegroepeer is. Die eenhede bestaan uit drie tot vyf lemskywe
elk wat op ‘n as tussen laers aangebring is. Die lemme van die
skywe van geboë platyster herinner aan die lemme van ‘n naelloper.
In ‘n windkeer-eenheid is die lemme só op die as gerangskik dat
die eenheid ‘n gemaklike rolbeweging kan uitvoer, terwyl die punte
van die lemme die grondoppervlak versteur.
Op ‘n dag het ‘n buurman ‘n eenheid van die werktuig kom leen en
vir homself ook een gebou...en die volgende dag ‘n ander buur
man. “Die ontwerp het soos ‘n veldbrand deur die distrik versprei
en daarna ook na dele van die Wes-Vrystaat,” vertel Van der Merwe.
“Die windkeerwerktuig is deesdae vanaf Hoopstad tot Wessels-
bron te sien en ek het selfs een tussen Hertzogville en Dealesville
sien werk.
“Dit is lekker om my bydrae vir die welvaart van ander produsen
te te sien werk. Dit bewys dat die spreekwoord, ’’n Boer maak ‘n
plan’ steeds geld en toegepas word. Waar ‘n wil is, is ‘n weg – ‘n
mens moet dit net soek,” sluit hy af.
Vir meer inligting kan Davie van der Merwe gekontak word by
082 944 9219 of
davie.vdmerwe@yahoo.com
.
Fokus
Werktuie & toerusting
Innoverende oplossing vir
windskade
4
4: Die oorspronklike ontwerp van die lemskywe wat heelwat meer werk
as die finale ontwerp geverg het.
Skandeer die QR-kode of besoek
https://youtu.be/HpbncbrjGHc
om die
windkeerimplement in aksie te sien.