op plaasvlak
Mielies wat in die toevlugsarea geplant
word, moet ook dieselfde groeitempo as die
Bt-mielies hê en moet ook binne sewe dae
van mekaar geplant word.
Saadbehandeling
Indien saadbehandeling nie deur die saad-
maatskappy self of deur ‘n geregistreerde
chemiese verskaffer, wat toerusting en
prosesse gebruik wat ISO-geakkrediteer
is, gedoen word nie, staan saadmaatskap-
pye nie in vir die kwaliteit van saad nie. In
die geval waar ‘n chemiese verskaffer die
behandeling doen, moet hy kan verseker
dat die behandeling nie die kieming beïn-
vloed nie.
Die chemiese middel wat gebruik word,
moet ingevolge Wet 36 van 1947 geregi-
streer wees en verkieslik deur die saad
maatskappy vir die spesifieke kultivar aan
beveel word. Behandeling van Rhizobium is
uitgesluit.
Dit word dus aanbeveel dat produsente
wat nie saad aankoop wat reeds behan-
del is nie en dit later wil laat behandel, dit
in samewerking met die saadmaatskappy
moet doen.
Pryse
Vir die 2018/2019-produksieseisoen het
mieliesaadpryse met gemiddeld 1,8% ge
styg. Op ‘n gemiddelde basis het sonne
blom met 4,7% gestyg, graansorghum met
7,5% en sojaboonsaadpryse met 0,5%.
Die produsenteprysindeks (PPI) is ‘n goeie
barometer waarteen prysstygings gemeet
kan word. Vir 2018 tot dusver was die
gemiddelde PPI-styging 4,4%. Dit wil sê,
op ‘n gemiddelde basis, het sonneblom- en
graansorghumsaadpryse die produksie-
koste-inflasie van die land oorskry. Volgens
die Produksie/Insetwerkgroep se barome
ter, het pryse van gewilde mieliekultivars
met 2,4% toegeneem.
Prysvergelykings tussen verskillende maat-
skappye kan in
Tabel 1
tot
Tabel 4
gevind
word. Daar is hierdie jaar vir die eerste keer
saadpryse van maatskappye soos Seed Co,
Agri-Seed, Delta Saad en United Seed in-
gesluit.
Let wel dat pryse kan verskil afhangende
van pitgroottes en saadbehandelings.
Inset-oorsig
Kultivar
2017
60 DP/sak
2018
60 DP/sak
∆
%
Witmielies
GM-kultivars
IMP 52-11 R#
2 800
2 970
6,1
IMP 53-49 B#
2 650
2 750
3,8
Gemiddeld
2 650
2 860
4,9
Geelmielies
IMP 52-12 #
2 400
2 500
4,2
GM-kultivars
IMP 51-22 B
2 600
2 600
0,0
IMP 51-22 BR#
3 000
3 180
6,0
IMP 50-10 B**
3 300
3 300
0,0
IMP 50-10 R**
3 350
3 350
0,0
IMP 50-10 BR**
3 600
3 700
2,8
IMP 52-12 R#
2 800
2 970
6,1
IMP 52-12 BR#
3 000
3 180
6,0
Gemiddeld
3 108
3 183
3,0
Nuwe kultivars
IMP 53-49 R#
-
3 200
-
IMP 53-49 BR#
-
3 400
-
Gemiddeld
-
3 300
-
Julie 2018
78
# = Poncho-Votivo-saadbehandeling
** 80 DP/sak = 80 000 pitte per sak
Tabel 1: Mieliesaadpryse.
Agricol
Delta Saad
Seed Co
KULTIVAR
2018
80 DP/sak
Witmielies
DE 111
2 000
DE 303
2 000
Gemiddeld
2 000
Geelmielies
DE 222
2 000
DE 2004
2 000
DE 2006
2 000
DE 270
2 000
Gemiddeld
2 000
KULTIVAR
2018
25 kg/sak
Witmielies
SC 419
1 698
SC 633
1 795
SC 647
1 795
SC 709
1 795
SC 719
1 695
SC 727
1 795
Gemiddeld
1 762
Geelmielies
SC 506
1 850
SC 602
1 795
SC 608
1 795
Gemiddeld
1 813
Graan SA/Sasol fotokompetisie
80 DP/sak = 80 000 pitte per sak