Don’t let your highproductivitygainsget trippedupwithslow
soil neutralization–useAGRI CALGranules for fast reactingand
efficient alkalinity replacement!
With the local availability of our High Performance
Agri Cal
(Calcitic
,B5548)
,
Agri Cal-Sul
(Gypsum, B5547) and
Agri Cal-Mag
(Dolomitic,
B5549)
Granules**
, High Productivity Grain Farmers
can now include critical Calcium (and Magnesium and Sulphur
combinations) in their priority first tier planning and NPK nu-
trient applications.
AGRI CAL - Helping ensure new cost-effective options for:
Early pH optimization of the planned crop’s productive root
zone.
Critical plant access to Calcium for healthy root growth.
Optimised NPK nutrient utility.
Early alkalinity reserves to help prevent sub and deep soil acid-
ity development.
Early and Cost-effective sub-soil acidity neutralisation where re-
quired (to allow deeper root access to additional moisture and
nutrient reserves, especially during dry weather stress).
**
2-4mm Coated Granules, designed for quick degranulation and
early reactivity in moist soils. Our granules are made from Super
Ultrafine powders, agglomerated for easy handling and applica-
tion.
For detail of your closest Blender or Wholesaler please
contact Amserve at
info@amserve.co.za
or call Troy for
info on:
011 4650018.
M
anaging alkalinity losses is a critical consideration for
the modern producer, ensuring the plant’s efficiency to
take up the full NPK nutrient supply. Untreated acidity
increases exponentially and can also prevent root
growth access to deeper soil moisture and nutrient reserves.
The productive soil’s alkalinity and buffering capacity can be the
determining differences between higher production, or even a
stressed but viable end crop versus crop failure. Unfortunately, tra
ditional crude-bulk lime has a very slow conversion rate, which can
take years to replace removed alkalinity, effect full acid neutralisa
tion and build alkalinity reserves in the full soil profile.
Good news! We have Super Ultra fine and highly reactive, efficient
powders which are agglomerated into easy-to-handle, dust-free
granules. Most significantly, they are designed to rapidly degranu
late and disperse once placed in a moist soil environment.
Producers now have a very cost-effective, quick and efficient tool
to ensure the optimisation of a multiple-crop, root-zone plan and
profitability, for every crop, every year.
Increasing productivity
while reducing risks
Andrew Wilmot,
managing director, Amserve Chemicals
49
beweeg, asook spesifiek die mineralisasie van organiese materiaal
en die vrystelling van voedingstowwe.
Grondmakrofauna beïnvloed ook die grondchemiese samestelling
deur middel van hul uitskeidings. Die hoof indirekte chemiese
effek is die mineralisasie van N, P en S deur die aktivering van
mikroflora, soos byvoorbeeld bakterieë en fungi.
Biologiese effekte
Daar is verskeie biologiese effekte in grondlewe waar te neem, met
predasie en kompetisie as die hoof bepalende faktore om ewewig
tussen die verskillende groepe organismes te handhaaf.
Predasie skep ‘n balans tussen die hoeveelheid individue en
die beskikbare voedselbronne, terwyl kompetisie ook help om
grondfaunapopulasies in balans met die hulpbronne te hou.
Sekere tipes makrofauna voed op dooie materiaal en afval en
verwyder dit sodoende vanaf die grondoppervlak, terwyl hulle
ook organiese materiaal in die grond inwerk. Verder versprei
grondmakrofauna bakterieë deur hul uitskeidings in die grond.
Invloed van makrofauna op landboupraktyke
Landboupraktyke word ook op verskeie maniere deur makrofauna
beïnvloed: Wanneer erdwurms byvoorbeeld in weidingslande
gevestig is, verhoog weidingsproduktiwiteit aangesien infiltrasie
en die verwerking van dooie plantmateriaal wat op die oppervlak
lê, verbeter word. Sodoende word erosie-verwante verliese aan
materiaal en voedingstowwe beperk.
Proewe in Nieu-Seeland het ‘n verhoging van 30% en meer in
weidingslande waar erdwurms in die grond gevestig is, getoon.
Erdwurms breek tuin-, plaas- en voedselafval af tot vermikompos,
‘n hoë gehalte kompos wat aangewend kan word om grondkwaliteit
te verbeter. Verder fasiliteer en versnel hierdie wurms die proses
van grondrestourasie, aangesien hulle grondvrugbaarheid verhoog
wanneer hul organiese materiaal in die grond in aftrek en ook
afvalmateriaal hersirkuleer. Hierdeur verleen hulle ondersteuning
om funksionerende ekostelsels beide bo en onder die grond
te herstel.
Termiete speel ook ‘n rol in grondstruktuurvorming, die inkorporasie
van organiese materiaal, ontbinding en voedingstofmineralisasie.
Termiete bemiddel die sintese en afbreek van grond-organiese
materiaal en beïnvloed waterinfiltrasie en beskikbaarheid vir plante
deurdat hul die grondstruktuur verander.
Hulle beïnvloed grondfisiese eienskappe deur die konstruksie van
hope, neste, tonnels en oppervlakbedekking en ook deur die vervoer
van materiale, aangesien hulle dan tonnels vorm wat dreinering en
belugting verbeter. Hoop-bouende termiete vorm stabiele mikro-
aggregate wat fisies-afgeslote organiese materiaal teen vinnige
ontbinding beskerm en gronderosie en korsvorming verlaag. Die
grond van termiethope word soms as kunsmis gebruik in tropiese
teelstelsels vanweë die hoë opeenhoping van voedingstowwe.
Dit is daarom uiters nuttig om makrofauna in jou
grond te hê. Hierdie voordele kan deur landbou benut
word ten einde volhoubaar te produseer.
Product information