GSA Annual Report/Jaarverslag 2015 - page 74-75

1. Nico Vermaak
Manager: Corporate Services
Bestuurder: Korporatiewe Dienste
2. Nydia Odendaal
Committee Officer: Corporate Services
Komiteebeampte: Korporatiewe Dienste
3. Coretha Usher
Personnel Officer
Personeelbeampte
4. Elda-Beth van den Berg
Secretary to the Manager:
Corporate Services
Sekretaresse van die Bestuurder:
Korporatiewe Dienste
1
2
3
4
KONGRES, HOOFBESTUUR EN DAGBESTUUR (vervolg)
CONGRESS, EXECUTIVE AND MANAGEMENT COMMITTEE
(continued)
Erkenning tydens Kongres
Erkenning is tydens Kongres gegee aan:
► Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye vir
nuwe uitvoergeleenthede vir mielies en oliesade.
► Syngenta, vir ondersteuning en die ontwikkeling van
leierskap
via
die Graan Akademie.
► Francois Potgieter, vir uitnemende dienste aan die
garsbedryf.
Die wye ondersteuning van die nuusmedia, bywoning
van groot getalle gaste en senior verteenwoordigers van
die owerheid dui daarop dat die Graan SA Kongres as
hoogtepunt in die landboukalender geag word.
Hoofbestuur en Dagbestuur
Die Hoofbestuur bestaan uit verkose verteenwoordigers
van die onderskeie streke. Hoofbestuur het tydens die
verslagtydperk met drie geleenthede vergader. Ver-
skeie beleidsaangeleenthede is hanteer en by wyse
van interne werkgroepe, komitees en ander skakelaksies
tot op hoogste vlak gevoer. ‘n Netwerk met rolspelers in
die bedryf word gehandhaaf, deurdat hoofbestuurslede
die organisasie in verskeie direksies, trusts, forums, tegniese
komitees en ander entiteite verteenwoordig. Sodoende
word die saak van die graanboer tot op hoogste
vlak bevorder.
Die Dagbestuur fokus op finansiële en personeelaangeleent-
hede, en handel ook met sake wanneer die Hoofbestuur nie
in sitting is nie.
‘n Toekenning vir uitnemendheid word jaarliks aan ‘n
hoofbestuurslid oorhandig. Die 2015-erkenning is aan
Andries Theron toegeken. Opleidingsgeleenthede word
ook voor elke hoofbestuursvergadering aangebied.
Louw Steytler (Chairperson) hands a certificate
to Minister Senzeni Zokwana of Agriculture,
Forestry and Fisheries for his department’s contribution to
new export opportunities for maize and oilseeds.
Louw Steytler (Voorsitter) oorhandig ‘n sertifikaat aan Minister
Senzeni Zokwana van Landbou, Bosbou en Visserye vir sy
departement se bydrae tot nuwe uitvoergeleenthede vir
mielies en oliesade.
2
Photo
Foto
Recognition during Congress
During Congress recognition was given to:
► The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries
for new export opportunities for maize and oilseeds.
► Syngenta, for support and the development of
leadership via the Grain Academy.
► Francois Potgieter, for excellent services to the
barley industry.
Max du Preez (left) facilitated the pannel discussions.
Max du Preez (links) het die paneelbesprekings gefasiliteer.
3
Photo
Foto
The wide support of the news media, attendance by large
numbers of guests and senior government representatives
indicate that the Grain SA Congress is viewed as a highlight
on the agricultural calendar.
Executive and Management Committee
The Executive comprises elected representatives from the
various regions. The Executive convened on three occasions
during the reporting period. Various policy matters were
dealt with and taken to the highest level via internal working
groups, committees and other liaising activities. A network
of role-players in the industry is maintained through the
representation of the organisation by Executive members
on several boards, trusts, forums, technical committees and
other entities. This is done to ensure that the cause of the
grain producer is promoted at the highest level.
The Management Committee focuses on financial and
personnel matters and also deals with matters when the
Executive is not in session.
An award for excellence is made to an Executive
member every year. The 2015 award went to Andries
Theron. Training opportunities were also offered before
every Executive meeting.
GRAIN SA INFORMATION TECHNOLOGY
Support and maintenance
In consultation with an external service provider, Emid,
Grain SA follows the best practice for information
technology.
Grain SA website (
)
The Grain SA website was upgraded to meet new
requirements and is maintained by ThoughtCorp.
The website was expanded with a comprehensive data
management system for the Farmer Development section
to support interactive management actions from the
various regions.
Visitors to the Grain SA website are monitored continuously.
Most visits occur during May, when more information is
required on the NAMPO Harvest Day.
SA Graan/Grain
magazine is available on the website in
eBook format.
GRAAN SA INLIGTINGSTEGNOLOGIE
Ondersteuning en instandhouding
Graan SA volg, in oorleg met ‘n eksterne diensverskaffer
Emid, die beste praktyk vir inligtingstegnologie.
Graan SA-webtuiste (
)
Die Graan SA-webtuiste is opgegradeer om aan nuwe
vereistes te voldoen, en word deur ThoughtCorp onderhou.
Die webtuiste is uitgebrei met ‘n omvattende data-
bestuurstelsel vir die afdeling Landbou-Ontwikkeling,
om interaktiewe bestuursaksies uit die onderskeie
streke te rugsteun.
Besoekers aan die Graan SA-webtuiste word deurlopend
gemonitor. Die meeste besoeke vind plaas gedurende Mei,
wanneer meer inligting oor die NAMPO Oesdag verlang word.
SA Graan/Grain
-tydskrif is in eBoek-formaat op die
web beskikbaar.
PERSONEELBESTUUR
Personeelomset
Die personeelomset vir die verslagtydperk was twaalf
persone. Die volle personeelkorps beloop 68.
Vaardigheidsontwikkeling
‘n Vaardigheidsontwikkelingsplan is by AgriSETA ingedien
vir April tot Maart. Graan SA streef na die ontwikkeling en
bemagtiging van alle personeel, en verskeie opleidings-
geleenthede en kursusse is aangebied. ‘n Vaardigheids-
ontwikkelingskomitee vergader kwartaalliks.
Gelyke indiensneming
Graan SA voldoen aan die statutêre vereistes van
indiening van verslae van die Departement van
Arbeid, soos uiteengesit in die Wet op Gelyke
Indiensneming, Wet 55 van 1998. ‘n Gelyke
Indiensnemingskomitee vergader kwartaalliks.
Prestasie-evaluasie
Prestasie-evaluasie van alle personeel word op ‘n sesmaan-
delikse-basis in oorleg met departementshoofde bestuur.
Corporate Services division
Afdeling Korporatiewe Dienste
72
73
1...,54-55,56-57,58-59,60-61,62-63,64-65,66-67,68-69,70-71,72-73 76-77,78-79,80-81,82-83,84-85,86-87,88-89,90-91,92-93,94-95,...104
Powered by FlippingBook