Die regte kombinasie in die
stryd teen onkruid.
Suksesvolle onkruidbeheer in
Roundup Ready
®
-mielies, -katoen en -soja verg bloot die
perfekte kombinasie van puik produkte. Soos Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
-produk
wat deel uitmaak van ‘n onoortreflike onkruidbeheerprogram in mielies, katoen en soja.
Roundup PowerMAX
®
•
Is effektief – as enkelproduk of in kombinasie met geregistreerde produkte!
•
Waarborg gewasveiligheid!
•
Is reënvas binne een uur na toediening – effektiewe, vinnige opname selfs onder
ongunstige toestande!
Roundup PowerMAX
®
plaas jou in beheer.
Vir doeltreffende onkruidweerstandsbestuur, beveel Monsanto aan dat
Roundup PowerMAX
®
met ander geregistreerde produkte gekombineer
moet word in ‘n onkruidbeheerprogram.
Monsanto tel: 011 790-8200 |
www.monsanto.co.zaKontak gerus ons kliëntediens by: 011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.comRoundup PowerMAX
®
bevat glifosaat 540 g/
l
. Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947).
Gebruik onkruiddoders op ’n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Roundup Ready
®
en Roundup PowerMAX
®
, is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
A12890SAG/Rev
Versprei deur:
1ste Vloer, Blok D, Regency Kantoorblok
Regency Rylaan no. 9
Route 21 Corporate Park
Irene, Pretoria
www.wenkem.co.zaPosbus 4949
Rietvalleirand
0174
Tel : 0861 936 536
Faks : 012 345 3475
FOKUS
Geïntegreerde plaagbeheer
Spesiale
Produk-inligting
20 ton-merk word verby gevat
W
enkem is bevoorreg om ná
27 jaar in die verspreiding van
‘n volledige reeks landbouche-
miese produkte in Suid-Afrika
en sekere buurlande, steeds ‘n leiersposisie
in die mark te beklee.
Een van Wenkem se verspreiders, mnr
Dirkie Visser en sy span van Cradock
Saad in die Oos-Kaap, het ‘n jaar gelede
saam met ‘n aantal borge die inisiatief
begin en ‘n “Twintig Ton-kompetisie”
geloods. Die doel van die kompetisie
was om die mielieprodusente in die ge-
bied tot hoër produksie aan te moedig.
Vanjaar was weer ‘n groot sukses en die
mikpunt van 20 ton/ha is verbygesteek.
Namens Wenkem, baie geluk aan mnr Zirk
Scheepers van Wonderkop met sy 22,5 ton
mielies per hektaar. Scheepers is aange-
wys as die wenner vir die suidelike streek.
Mnr Abraham Steyn van Wildebeesvlei,
Venterstad, was met sy 20,14 ton/ha die
wenner vir die noordelike streek.
Kwaliteit-gewasbeskermingsprodukte van
die verskaffer was en is steeds die basis vir
voortgesette groei, veral met inagneming
van persoonlike wisselwerking tussen die
kliënt, verspreider, produkverskaffer en die
Wenkem-span.
Wenkem SA is ‘n nasionale verspreider van
dieMonsanto-produkreeks enDEKALB
®
-saad.
Wenkem en Monsanto: Sáám bereik ons
hoogtes en heg ons waarde aan elke rol-
speler wat bydra tot die volhoubaarheid van
voedselvoorsiening in die land.
LEX VISSER,
Wenkem SA
Dit is mos hoe mielies moet lyk!