PANNAR sonneblombasters is bekend vir stabiele
prestasie en goeie risikobestuur. Die pakket sluit ’n
volledige reeks basters met die CLEARFIELD
®
geen
asook basters met die CLEARFIELD
®
PLUS geen in.
Boere kan met groot gemoedsrus en vertroue
PANNAR se sonneblomreeks aanplant met die wete
dat die beste tegnologie in hierdie basters opgesluit lê.
®CLEARFIELD
®
en CLEARFIELD
®
PLUS is die geregistreerde handelsmerke van BASF.
Skoonheid en
verstand, vir
resultate op die land.
2015/SUN/A/11
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
www.pannar.com infoserve@pannar.co.zaULTRAMODERNE
NAVORSING
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
115
Taung
Agter: T. Mosimege, L. Dikokwe, L. Gabonewe, P. Gaoraelwe,
K. Letshankaba, T. Seoposengwe, O. Oss, W. Moamogwa,
B. Mohotlheng, K. Kheswa en T. Molefe.
Voor: T. Stuurman, K. Nyokana, K. Moraba, M. Maketjana, O. Modise,
F. Klinck (bestuurder), BK Kolisi (kaptein), N. Kekana, O. Moraba,
B. Lekaowa, B. Manyaka en P. Mogotlhe.
Pannar XV
Agter: C. Links, H. Young, F. Krugel, P. Schoeman, D. van Wyk, D. Rabe,
M. Smuts, D. Stoffberg, M. Garisch, B. Malan, C. Kleyn en L. Cloete.
Voor: W. Vermaak, M. Botha, V. Beyers, H. Koch (afrigter), A. Botha,
J. Visagie, O. Perel (bestuurder), JG du Toit, J. Opperman en
W. Wiltshire.
Trofeewenners
Grant en Lu Kobus-trofee vir die invloedrykste speler: Attie van
Rensburg (Elsenburg).
Willie van Zijl-trofee vir die twee spanne wat die beste wedstryd
gespeel het: Elsenburg en Grootfontein.
Boland Bank-trofee vir die span wat die meeste drieë in die Plaat-
afdeling gedruk het: Cedara.
Louis Luyt-trofee vir die span wat die meeste drieë in die beker-
afdeling gedruk het: Elsenburg.
Joe Venter-trofee vir die beste voorspeler: Attie van Rensburg
(Elsenburg).
Pannar-trofee vir die beste agterspeler: Johan van Zyl (Elsen-
burg).
Du Pont-trofee vir die meeste punte tydens die toernooi:
Siphesihle Mbatha (Cedara).
Suid-Afrikaanse Landboukolleges-span
Na afloop van die toernooi is ‘n Suid-Afrikaanse Landboukolleges-
span gekies wat Maandag, 5 Julie, op Potchefstroom teen ‘n
ontwikkelingspan, die Potchefstroom Tigers asook spelers van die
Weermag, gespeel het.
Die spanbestuurder, mnr Floris Klink van Taung, sê die span het
besonder goed saamgespeel om die gekombineerde span 64 - 10
met lekker hardlooprugby te klop. Hulle het die lynstane en losspel
heeltemal oorheers.
Die grootste uitblinkers hier, was RP de Beer (slot), Attie van
Rensburg (agtsteman), Mikko de Wet (flank) en die agterspeler,
Siphesihle Mbatha.