SA Graan September 2014 - page 14

September 2014
12
LEDE-LANDSKAP
–Trevor EgonZunckel
8
9
10
8: Hulle beskik oor bergingsfasiliteite op die plaas en aangesien hy net
geelmielies plant, laat dit hom toe om ook sojabone in die silo’s te berg
wanneer nodig. Egon het sy eie vervoeronderneming en trokkeword ook
vir ander vervoer aangewend indien hulle nie vir die boerdery gebruik
wordnie.
9: Mielies en sojabone word op droëland sowel as onder besproeiing
aangeplant, terwyl koring elke derde jaar ná sojabone onder besproei-
ing geplant word. Dit is nie net goed vir die grondlewe nie, maar help
ook met die onderdrukking van siektes. Egon se rotasiestelsel sluit ook
verskeie dekgewasse in, wat daarop gemik is om ‘n perfekte grondbalans
te verseker.
10: Hoewel Egon beplan om in die toekoms ‘n veefaktor by die boerdery
te integreer, het die speenkalwers die voorreg om vir driemaande vandie
jaar die dekgewasse te benut. As vorige voorsitter van KwaZulu-Natal se
geenbewerkingsklub skroom hy nie om sy ondervinding met ander pro-
dusente, selfs inZambiëenZimbabwe, tedeel nie.Verder sorghardewerk,
‘n diepe geloof en behoorlike bestuurstelsels dat daar geboer word om
God te vereer.
1: Richard Hobson het in 2000, ná die voltooiing van sy studies, saam
met sy pa, Carey, op die plaas Papiesvlakte begin boer. Met die aankoop
van Nonen Ranch, op Setlagole gedurende 2002, het Richard volle ver-
antwoordelikheid van die boerdery oorgeneem en intussen aansienlik
uitgebrei. Botselo Farming is deel van Botselo Holdings wat ook Botselo
Mills, BotseloGrain enBotseloCarriers insluit.
2: Richard het gedurende 2006met presisieboerdery begin toe gronde fi-
sies en chemies gekarteer is. Sedertdien hanteer hy elke hektaar grond
afsonderlik en volgens eie potensiaal, wat daartoe bygedra het dat die
winsgewendheid en volhoubaarheid aansienlik verhoog is. Regstellings
van pH, magnesium en kalsiumword met variërende bekalking gedoen.
Gedurende 2010 het hulle besluit om op mielies te fokus en daarin te
spesialiseer, nadatwatertafelgronde bygekoop is. Sojabone sal wel in die
toekoms oorweegword.
3: Kalium en fosfaat word ook met variërende bemesting reggestel. Be-
mesting word voor planttyd en tydens planttyd gedoen, met topbemes-
ting wat daarna volg. Volgens Richard bemes hulle hoër as die normale
norm indie industrieomdiegrondeop tebou.Mielieswordop ‘n25%-oor-
lêstelsel geproduseer om risiko tebestuur en volhoubaarheid te verseker.
1
2
3
RichardCareyHobson
1...,4,5,6,7,8,9,10,11,12,13 15,16,17,18,19,20,21,22,23,24,...148
Powered by FlippingBook