SA Graan September 2014 - page 9

WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
4 115
DIEGETALNUWE-ERAKOMMERSIËLEPRODUSENTE IN
SUID-AFRIKAWATDEURGRAANSASEONTWIKKELENDE
LANDBOU-PROGRAMONDERSTEUNWORD.
1 648
Diegetal Oos-Kaapse lede vanGraanSA
seOntwikkelende Landbou-program.
Mnr Senzeni Zokwana, Minister van
Landbou, Bosbou en Visserye, het op
15Augustus 2014opMaclear, GraanSA
se derde streekskantoor in die Oos-
Kaapamptelikgeopen. “Boerderyhet ’n
toekoms.Mynbouhet ’nbeginen ’nein-
de.Mynbou voed slegs ’npaar aandeel-
houers, terwyl landbou nasies voed.
Ons neem nie plase sonder vergoeding
af nie. Dit is diegene wat die grond
bewerk wat dit moet besit,” het hy
aan 150 nuwe-era kommersiële pro-
dusente en belanghebbers tydens die
openinggesê.
645
Trekkers verkoop inSuid-Afrikagedurende Julie vanjaar.
BRON:
AGFACTSNUUSBRIEF
–AUGUSTUS 2014
Nou kan ons deurmiddel van vaardig-
heidsopleiding ‘ngroot groep vroue
in staat stel om sakegeleenthede ver-
bandhoudendmet die landbou en
voedselproduksie te benut, kreatiwiteit
te bevorder en ook om kinderontwik-
keling aan te help.
–HendrikAckermann (voorsitter vanAgri SA seArbeid- enmaatskaplike
beleidskomitee) in Julie tydens diebekendstelling van ‘nopleidingsprojek
vir vroue indieKeimoes-omgewing
Geegerus jóúmening vandie kantlynaf:
083 490 9449
Die LandBankhet skynbaar nie ‘n aptyt vir produksielenings aannuwe-era kommersiëleboerenie. Hierdie lede vanGraanSAhet nie
titelaktes vandiegrondwaarophulleboer nie en is blykbaar te veel van ‘n kredietrisiko vir diebank.
It seems that the LandBankdoes not have an appetite for extendingproduction loans tonew era commercial farmers. Thesemembers of
GrainSAdonot hold the titledeeds to the land they farmon and apparently are toohigh a risk for thebank to finance.
7
September 2014
22 - 26 FEBRUARIE 2015
Die Internasionale Landboubesigheidskou
(SIMA) inParys, Frankryk
1,2,3,4,5,6,7,8 10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,...148
Powered by FlippingBook