SA Graan September 2014 - page 10

WILLEMVOOGT,
bestuurder: FinansiëleDienste enBemarking, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
‘nFotobeeldvandie ϐinalistevir2014 seGraanSA/
SyngentaGraanprodusent vandie Jaar
d
aarwordmetgroot afwagtinguitgesiennadieGraanSA/
Syngenta Graanprodusent van die Jaar-toekenning wat
op 17 Oktober vanjaar by the Theatre on the Track ge-
doengaanword.
Sedert die eerste toekenning van hierdie aard in 2000
gedoen is, het die beoordelaarspaneel letterlik duisende kilometers
afgelê vir besoeke aangenomineerdes. Ekwas persoonlik reeds ses
keer deel van die ondervinding en jaarliks is ek opnuut verstom oor
die kwaliteit van die boerderye wat vir hierdie toekenning genomi-
neer word. Hoewel slegs een produsent per jaar die toekenning
kan ontvang, word die aand opgedra aan alle graanprodusente in
Suid-Afrika.
Breedvoerige beriggewing oor elke genomineerde boerdery volg
in opkomende uitgawes van
SA Graan/Grain
. Hou gerus ook die
November-u tgawe dop waarin ons die gebeure van die aand in
beeld gaan vaslê. Hier is dus jou eerste ontmoetingmet vanjaar se
finaliste. Volgmy op ‘n blitskuier by hulle, vanaf die voet van Tafel-
berg, verbydiehange vandieDrakensberge tot bykans opdiegrens
vanBotswana.
Ons opregtedank aandie volgendeborge:
September 2014
8
HANSVANDERBERG,
ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA
1: Koos, Boy, Vlok en Philip Blanckenberg – die manne aan die stuur van
J.H. Blanckenberg (Edms) Bpk. Boy het gedurende 1971 op Klipheuwel-
plaas digby Durbanville begin boer. Al drie sy seuns het nadat hulle hul
naskoolsekwalifikasiesverwerf het, indieVSAop suiwel- sowel asgraan-
plasegewerk. Koos het in 1995 enPhilip in 2002byKlipheuwelplaas begin
werk, terwyl Vlok vanaf 1998 tot 2006by ‘nbuurplaas gewerkhet voordat
hy ook deel van hierdie boerdery geword het. Met die verloop van tyd is
verskeieplasebygekoop, terwyl hulleookgrondhuur.
2: Hulle verbouwintergrane, wat koring, kanola, hawer enmedics insluit.
Alle grane word geplant met geen bewerkingsplanters en lande met te
veel materiaal word soms vooraf met bande gesleep of met ‘n vlak
skottelbewerking voorberei. Minimumbewerking speel ‘n enorme rol in
die opbou van hul grond, en rippers word slegs gebruik waar hulle fisies
grondverdigtingslaewaarneem. Allegewassewordgeplantmet vloeibare
mengsels vanP enN, enwaar nodigookK.
3: Swambespuitings vind deur die loop van die seisoen plaas en in uit-
sonderlike gevalle maak hulle van lugbespuiting gebruik. Voorkomende
saadbehandeling word gedoen om insekte en siektes te beheer, ter-
wyl slakpille voorkomend op kanolalande uitgestrooi word. Lande word
egter ná die oes en voor planttyd gespuitmet glifosaat as die vernaamste
onkruidewaargeneemword.
1
2
3
Blanckenberg-familie
Syngenta – hoofborg asook borg van dieGraan-
produsent vandie Jaar-toekenning
Ford – wat die voertuig verskaf het om die be-
oordelaars te vervoer
GWK –dieamptelikewynborg tydensdieGraan-
produsent vandie Jaar-toekenningfunksie
1,2,3,4,5,6,7,8,9 11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,...148
Powered by FlippingBook