OP PLAASVLAK
Bestuurspraktyke
Oktober 2017
76
Lesse geleer uit die 2016/2017-plantseisoen
6: In hierdie geval is onkruiddoder op sonneblom gespuit. Die onttrekkingstyd is tien maande vanaf toediening
tot en met die plant van mielies.
7a en 7b: Gestremde kop-ontwikkeling in mielies as gevolg van chemiese bespuiting op ‘n sensitiewe stadium
(V12 - V16).
7c: ‘n Voorbeeld van gestremde koppe waar chemiese middels na groeistadium sewe (V7) gespuit word.
8: Dit bly belangrik om te weet waar konvensionele en RR-basters geplant is.
9: ‘n Voorbeeld van ‘n spuit wat nie van vorige onkruiddoders (wat nog in die tenk was) skoongemaak is nie
en wat dan die volgende gewas beskadig.
10: Soms is ‘n mens radeloos oor die verdwergde plante in die ry – in dié geval was dit draadwurmskade
op kiemplante.
11a en 11b: Alternaria (
Alternaria alternate
) en bruinroes (
Puccinia helianthi
) op sonneblomme.
12: Ongewenste onkruide op lande wat beide vog en voedingstowwe roof.
13: Hier kan die effektiwiteit van goeie onkruidbeheer duidelik waargeneem word.
7c
6
7b
11a
11b
12
7a
10
13
8
9