Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer FSP no: 45767
Vir meer inligting kontak jou Makelaar of
besoek
www.agriseker.co.zaIs jy
Seker
jou oes is
by AgriSeker verseker?
...DIE
BOER
SE VRIEND
Agri
Seker...
Uitgebreide
Haelversekering
vir ‘n Seker Toekoms
Met AgriSeker se passie vir
landbou en sy mense, bied ons
‘n besondere goeie diens t.o.v.
die beskerming van jou oeste
en jou toekoms.
75
3: Kompaksie en swak wortelontwikkeling gepaard met swaar reën
en sterk winde het gelei tot omval.
4a: Kunsmisbrand van die saailing waar kunsmis te naby aan die saad geplaas is.
4b: Kunsmisbrand toon tipies dat die primêre worteltjies doodgebrand is en die
plantjie ‘n nuwe wortel vorm om te oorleef.
5a: Verwronge saailinge as gevolg van koel/koue toestande en vooropkoms-onkruiddoder.
5b: Tipiese gesonde saailinge soos hierdie verskyn dan selde bo die grondoppervlak.
3
4a
4b
5a
5b