is ’n wêreldwye handelsmerk van AGCO.
Agriculture
FINANSIERINGSOPLOSSINGS
VIR ’N NUWE GENERASIE
Aanbod geld vir MF 4708 4WD (61 kW),
MF 7615 (103 kW), MF 7618 (MF 121 kW)
Finansiering deur Standard Bank
Tot prima min 2% (gekoppel aan prima)
Deposito van 25%*
Betalingstermyn van 3 jaar/36 maande
(3 jaarpaaiemente)
Aanbod geld tot 31 Januarie 2016
KONTAK JOU MF HANDELAAR NOU!
Of skakel 011 898 0474 vir jou naaste handelaar
Aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid van voorraad en *voldoening aan
Standard Bank se kredietkriteria. Aanbod geld slegs vir standaard MF 4708 4WD,
MF 7615 en MF 7618 trekkers. Enige afwyking raak die finansieringsooreenkoms.
Bepalings en voorwaardes van Barloworld Agriculture en die Standard Bank-
finansieringsprogram geld.
VAN MASSEY FERGUSON
NUUT:
PRIMA MIN 2%
VIR 36 MAANDE