Dis nou tyd om te besin oor somerlekaanvulling of lekaanvulling vir Skape en Beeste op groenweiding.
Groenweiding is hoog in proteïen, hoogs verteerbaar en diere op sulke weidings neem toe in massa.
Die belangrikste beperking van groenweiding in Suid-Afrika is egter Fosfor (P) en sal beeste met 'n
minerale aanvulling (P6-lek) sowat 130 g/dag vinniger groei as wanneer hulle geen lek sou ontvang
nie. Fosfor (P) is dus beperkend om optimale gewigstoename te verkry.
Indien die GDT van weidende diere verder verhoog moet word, vorm energie die tweede beperkende
voedingstof en sal energie dus saam met P aangevul moet word om 'n verdere respons in
gewigstoename te verkry. Energieaanvulling is relatief duur en om die rede bevat 'n energie-aanvulling
'n ionofoor soos byvoorbeeld Salinomycin-Na. Die ionofoor bevorder energiebenutting en bespaar
dit dus voer om hierdie aanvullingskoste doeltreffend te maak vir beide beeste en skape.
PRODUKTE BESKIKBAAR
Die volgende produkte uit die Voermol-stal kan oorweeg word.
MINERALE-SUPPLEMENTE
VOERMOL
SUPERMOL
Jou voerkraal
in die veld
s
Met Supermol is 'n
daaglikse toename van tot
1.2 kg per dier per dag op
groenweiding moontlik
s *HHQ YHUPHQJLQJ YDQ
graan is nodig nie
s *HHQ RRUKRRIVH
voerkraal koste nie
s
Verseker dat
vervangingsverse goed
uitgroei en teikenmassas
bereik
s 8LWVWHNHQGH SULNNHOOHN YLU
verse en koeie
s (HQYRXGLJ SUDNWLHV HQ
winsgewend
SOMERTYD IS FOSFORTYD
Wat die natuur kort -
sal Voermol voorsien
50 Jaar van Uitstaande Produkte & Diens
Voermol Supermol
Reg. Nr. V 7267 (Wet 36/1947)
Registrasiehouer: Voermol Voere (Edms) Bpk
Posbus 13, Maidstone 4380.
www.voermol.co.zaFrancois van de Vyver
, Nasionale Tegniese Bestuurder,
Tel:
s
E-pos:
Francois.vandevyver@tongaat.comHendrik van Pletzen
, Tegniese Bestuurder,
Tel:
s
E-pos:
Hendrikvp@mweb.co.zaUlrich Müller
, Tegniese Bestuurder,
Tel:
s
E-pos:
8OULFK PXOOHU#WRQJDDW FRP
Indien meer inligting verlang word, raadpleeg u naaste Voermolagent,
(sien
www.voermol.co.za)of stuur
'
n e-pos aan
info@voermol.co.zaENERGIE- EN MINERALE-SUPPLEMENTE
Groei kan verder verhoog word deur die gebruik van 'n energie-aanvulling. Die volgende produkte
kan hier oorweeg word. Dit is egter belangrik dat die produkte slegs oorweeg word as aanvulling
tot voldoende goeie kwaliteit groenweiding.
Voermol Supermol
V7267
Energie- en minerale-aanvulling met 20% proteïen vir diere op
groenweiding. Geen vermenging is nodig nie. Aanbevole inname
1 000 g - 1 200 g/bees/dag en 180 g – 200 g/skaap/dag.
Voermol Energieblok
V11456
Blok, gebruik as energie- en minerale-aanvulling vir dragtige of lakterende
ooie, koeie wat kalf of groeiende lammers, kalwers of verse op groenweiding.
Aanbevole inname 1 400 g - 2 000 g/bees/dag en 250 g – 300 g/lam/dag.
Voermol Molovite
V10264
Energie- en minerale-aanvulling vir diere op topkwaliteit
groenweiding. Geen vermenging is nodig nie. Aanbevole inname
1 000 g - 1 200 g/bees/dag en 180 g – 200 g/skaap/dag.
Voermol Superfos
V17422
Hierdie is 'n smaaklike klaar-gemengde minerale lek.
Aanbevole inname 120 g – 240 g/bees/dag en 20 g – 40 g/skaap/dag.
Voermol Rumevite 6P
V11995
Klaar-gemengde minerale lek. Aanbevole inname
100 g – 200 g/bees/dag en 17 g – 34 g/skaap/dag.
Voermol Rumevite 12P
V11994
Minerale-lekkonsentraat. Meng met gelyke dele sout om ’n P6-lek te gee.
Aanbevole inname 100 g - 200 g/bees/dag en 17 g – 34 g/skaap/dag.
Voermol Fosfaatblok
V10264
Fosfaatblok is gereed om te voer.
Verwagte inname 100 g – 200 g/bees/dag en 17 g – 34 g/skaap/dag.
Selfmeng minerale lek Meng 50 kg
Rumevite 12P
met 50 kg sout en met 50 kg
Voermol
Super 18
. Hierdie mengsel is 'n smaaklike lek wat goeie resultate
gee veral waar lekinname op P6-lekke laag is. Aanbevole inname
120 g - 240 g/bees/dag.